Grondbelasting-aanslae ‘oënskynlik foutief’

Betaalbaar teen einde Oktober
Dit blyk dat 'n kosteverlaging vir grondbelasting, soos afgekondig in die Staatskoerant, agterweë gebly het.
Elvira Hattingh
// MK testing tag Eienaars van kommersiële landbougrond sit met hul hande in die hare oor oënskynlike foute op die grondbelastingaanslae – vir die afgelope vyf jaar – wat hulle tans in die pos
...

Kommentaar

Harald W. Gieß 4 Jaar Gelede 02 June 2022

Nie "oënskynlik" foutief nie maar ooglopend.

Rapporteer

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer