VSA steun Namibië se energiedoelwitte

Twee lande bereik vyfjaarooreenkoms
Die ministerie van myne en energie en die Verenigde State van Amerika het verlede week 'n Memorandum van Verstandhouding onderteken.
Augetto Graig
Die Verenigde State van Amerika (VSA) het ingestem om saam met Namibië te werk om die ontwikkeling van hernubare energie plaaslik te ondersteun.Die adjunk-assistent-sekretaris van
...

Kommentaar

Republikein 2025-04-30

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer