Waterkwessie op Rundu ‘bereik kritieke punt’
Boorgate oorweeg as korttermynoplossing
Die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, Erastus Uutoni, het gister die Noordedorp besoek om met die gemeenskap te vergader en uit te vind hoe hulle die uitdagings kan oorkom.
Duisende inwoners van Rundu is sonder ’n betroubare watertoevoer gelaat weens die huidige waterkrisis wat lankal al dreig.Daar is reeds jare gelede gewaarsku dat teen 2020 ernsti
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie