Studies oor uitbreiding van Lüderitz se hawe skop af

‘Hoogs ervare maritieme argeoloog’ betrokke
Die eerste fase van dié uitbreiding van N$4 miljard sal die konstruksie van 'n 500 meter lange kaaimuur op 'n diepte van nege meter en die herwinning van 14 hektaar grond behels.
Otis Daniels
Die Namibiese Haweowerheid (Namport) sal die proses begin om gespesialiseerde omgewingsimpakstudies uit te voer om enige maatskaplike en omgewingsimpakte wat verband hou met die be
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-04

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer