Safland bou Lüderitz se eerste inkoopsentrum
Amptelike opening laat 2026
Die konstruksiefase sal na verwagting 200 werksgeleenthede skep, met 250 poste wat op die lang termyn verwag word.
Die Safland Property Group beplan om Lüderitz se eerste inkoopsentrum te bou en die voorbereidings vir die projek – wat 10 500 vierkante meter sal beslaan en sowat N$210 miljoen
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie