Vrou dok boete van N$25 000 op ná omkopery
N$200 om 'n verkeersboete van N$1 000 te vermy
'n Dokter van Walvisbaai is tot 'n stywe boete of drie jaar tronkstraf gevonnis vir haar poging om 'n polisiebeampte om te koop om 'n verkeersboete te vermy.
Die 51-jarige dr. Loyna Mwaipyana, ’n Tanzaniese burger wat in Walvisbaai praktiseer, is verlede Woensdag in die Swakopmund-landdroshof tot ’n boete van N$25 000 of drie jaar t
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie