Toiletsage (uiteindelik) ter ruste gelê
N$770 000 vir een toileteenheid
Vyftien jaar ná 'n korrupsieskandaal oor die konstruksie van puttoilette, is die saak uiteindelik afgehandel.
Die Teenkorrupsiekommissie van Namibië (ACC) het uiteindelik ’n saak gefinaliseer wat vanaf 2008 dateer en waarin ’n sakeman betrek is by ’n puttoiletskandaal in die noorde
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie