Staat moet wéér opdok vir mediese nalatigheid
Baba doodgebore in staatshospitaal
Die hof het bevind 'n egpaar kon bewys dat die hospitaal se fout waarskynlik hul verlies veroorsaak het.
Nadat hul babadogtertjie sowat drie jaar gelede in Otjiwarongo se staatshospitaal doodgebore is, het die hoërhof in Windhoek beveel dat die staat N$1,2 miljoen aan Yvonne Pollmann
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie