Ouma stel eis in ná kind glo by skool aangerand is
Staat het nog nie gereageer nie
Die ministerie van onderwys, kuns en kultuur is hof toe gesleep nadat een van sy werknemers glo 'n negejarige kind geklap het.
Die ouma van ’n negejarige wat na bewering by sy skool op Gobabis aangerand is, eis nou N$2 miljoen in ’n hofsaak teen die staat en die ministerie van onderwys, kuns en kultuur
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie