Nóg ’n tenderproses in die hof uitgedaag
Bou van streekraad se kantore tydelik gestaak
Die hoërhof in Windhoek het gister uitspraak gelewer in 'n dringende aansoek oor beweerde foute deur die Verkrygingsraad.
Die konstruksie van die Ohangwena-streekraad se nuwe kantoorgebou sal vertraag word weens ’n suksesvolle dringende aansoek teen die tenderproses.Die aansoek is in die hoërhof in
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie