Koës-moordenaars lewenslank tronk toe
Botmas se seuns skryf roerende briewe
Die regter het in haar vonnisoplegging beklemtoon die samelewing is in die onlangse verlede geskok deur die vlaag van moorde, verkragtings en huisbrake waaroor daar feitlik daagliks in die media berig word, waar bejaardes meestal die slagoffers is.
Sewe jaar ná die grumoord op Giel Botma (79) en sy 80-jarige vrou, Sarie, het regter Dinnah Usiku Dinsdag die egpaar se twee moordenaars lewenslange tronkstraf in die hoërhof in
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 10:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie