Namibië teken 28 gevalle van melaatsheid aan
‘Breek die stigma af’
Terwyl Namibië aansienlike vordering gemaak het met die vermindering van gevalle van melaatsheid, duur sporadiese infeksies steeds voort, en die ministerie van gesondheid het hom daartoe verbind om oordragte teen 2027 drasties te verminder.
Die minister van gesondheid en maatskaplike dienste, dr. Kalumbi Shangula, het verlede week gewaarsku daar is ’n behoefte aan volgehoue waaksaamheid en optrede teen melaatsheidin
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie