Leerlinge beland in hospitaal weens ‘besmette voedsel’
Nanso vra vir voedselveiligheid by skole
Die ministerie van gesondheid en maatskaplike dienste het inspekteurs, ondersteun deur veiligheidsowerhede, ontplooi om die beweerde besmetting op te spoor en doelbewuste nalatigheid uit te sluit.
Vermoedelike voedselvergiftiging by die Maria Mwengere Senior Sekondêre Skool by Kayengona in die Kavango-Oosstreek het 67 leerlinge in die hospitaal laat beland, insluitend ’n
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie