No Image Caption

Vet pret by Hennie’s in Windhoek

“Hennie’s is hier, maar net vir lekker mense.”

Só sê Niel van Vuuren, die mede-eienaar van die restaurant, Hennie’s Namibia. Hennie’s in Windhoek het gister amptelik sy deure geopen. Vir diegene wat die eksklusiewe private bekendstelling bygewoon het, is dit reeds duidelik: hierdie is nie net nog ’n restaurant nie, dis ’n kultuurervaring met karakter en tonne gees. Foto Annemarie du Toit

Kommentaar

Republikein 2025-06-15

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer