Vermiste veewagter ná 10 jaar eers begrawe

Aurelia Afrikaner
Die oorskot van die veewagter Fillipus Jurius wat op 4 Augustus 2015 by die Onamatanga-veepos in die Omusatistreek vermis geraak het, is uiteindelik Saterdag ter ruste gelê.Jurius
...

Kommentaar

Republikein 2025-10-14

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer