’n Lafenis vir die reisiger
Gastehuis bied ’n toevlug aan sy gaste
Die Noordoewer-gastehuis is 'n ideale rusplek vir moeë reisigers en is in die verre suide van Namibië by die Suid-Afrikaanse grens geleë.
Die Noordoewer-gastehuis se deure is in 2002 deur Marie van der Merwe geopen wat dit as ’n stokperdjie beskou het. In daardie stadium het die gastehuis net drie kamers gehad.Vier
...
If you are an active subscriber and the article is not showing, please log out and back in. Free access to articles from 10:00.


Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie