Betaal werkers eerste, sê minister
Verskil tussen projekomvang en vermoëns
Die Federasie vir die Konstruksiebedrywe van Namibië (CIF) skryf die probleem toe aan gebrekkige verkrygings- en keuringsprosesse.
Die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, James Sankwasa, sê die meeste kontrakteurs vertraag die voltooiing van konstruksiewerk omdat hulle van hul werkers vergeet en
...
As jy n aktiewe intekenaar is en die artikel wys nie, meld asseblief af en weer aan. Gratis toegang tot artikels vanaf 12:00.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie