No Image Caption

‘MY OUMA IS IN KANEEL’

Iréne-Mari van der Walt
Die reuk van pannekoek en ’n gesellige gees het Saterdag in die lug gehang by die Senior Park-aftreeoord in Windhoek waar die Vereniging vir Senior Burgers hul jaarlikse basaar gehou het. Hierdie basaar is vir die eerste keer onder die tema ‘Go ­Turquoise for the Elderly’ gehou. Tannie Cathy Klotz was die administratiewe brein agter die pannekoekstalletjie en het haarself ook handig gemaak en pannekoeke gerol. Foto Iréne-Mari van der Walt



Kommentaar

Republikein 2025-06-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer