• Tuisblad
  • Afrika
  • Raadslede verkry glo erwe teen ’n appel en ’n ei

Raadslede verkry glo erwe teen ’n appel en ’n ei

Sankwasa gooi kat in duiwehok
Die minister van stedelike en landelike ontwikkeling het 'n skokkende onthulling gemaak voor sy beplande besoek aan 'n dorp midde 'n beweerde skandaal.
Nikanor Nangolo
Die minister van stedelike en landelike ontwikkeling, Sankwasa James Sankwasa, het skokkende bewerings gemaak dat raadslede by ’n plaaslike owerheid erwe vir so min as N$5 verkry
...

Kommentaar

Republikein 2025-07-31

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer