Kenner sê robvleis het gesondheidsvoordele

Vissermanne moet 'meeding' vir visbronne
Ten spyte van internasionale druk om die oes van robbe te staak, glo sommige sterk dat robvleis 'n plaaslike delikatesse kan wees.
Yandi Du Plessis
Ogone Tlhage en Nikanor Nangolo - As plaaslike rolspelers in die visserybedryf hul sin kon kry, sou robvleis eersdaags as ’n plaaslike voedselbron oorweeg word.

Dit sal help om die groeiende robbevolking te beheer, asook ’n aantal gesondheidsvoordele bied, het hulle gesê.

Dit kom midde kommer wat die rolspelers uitgespreek oor die groeiende aantal robbe binne die land se ryk visvanggebiede en gesê die robbe belemmer visvangbedrywighede.

Na aanleiding van die punte van kommer wat geopper is, het die visserybioloog Lessin Kaliwenya die idee op die tafel geplaas om robvleis as ’n delikatesse te ontwikkel en gesê dat dié vleis ryk is aan Omega 3.

Ten spyte van internasionale druk om die oes van robbe te staak, glo Kaliwenya dat robvleis ’n plaaslike voedselbron kan wees.

“Die idee van robbe is nie werklik in die verlede verken nie. Nou het ons ’n platform vir ons geskep om die vele moontlikhede van produkte wat ons van robbe kan verkry, te verken.”

PRODUKTE

Volgens Kaliwenya kan robolie en -pels iets wees wat oorweeg kan word.

“Baie mense gebruik robolie om veltoestande te behandel. Hulle drink ’n drankie met ’n lepel sout omdat dit ’n paar genesende eienskappe het,” het sy gesê.

“Baie boere gebruik robolie ook vir hul diere, soos bokke en koeie. Hulle gooi die olie op die diere se soutlek.”

Sy het bygevoeg dat robpels ook ’n reeks produkte soos “hoëgehalte” jasse en gordels kan bied.

“Ek is redelik seker dat skoene en handsakke ook uit robpels vervaardig kan word. En laastens het jy die robvleis wat deur sommige geëet word en in sekere dele van die wêreld as ’n delikatesse beskou word,” het sy gesê.

STRAWWE KOMPETISIE

Princess Brand Processing, wat gekla het dat sy visvangbedrywighede belemmer word deur die groeiende robkolonies aan die Namibiese kus, glo ook die land moet robvleis as voedselbron oorweeg.

Die maatskappy se hoofbestuurder, Adolf Burger, het kommer uitgespreek oor die toenemende aantal robkolonies in gebiede wat ryk is aan maasbanker, en gesê hulle moet nou met die robbe “meeding”.

Hy het tydens ’n konsultasievergadering met die parlementêre staande komitee oor natuurlike hulpbronne gepraat en voorgestel dat die land “kyk na die ontwikkeling van robvleis vir menslike gebruik aangesien dit ryk is aan Omega 3”.

Volgens die ministerie van visserye en mariene hulpbronne, staan die robbevolking tans op 1,6 miljoen en bestaan uit 26 kolonies. Die ministerie reik gewoonlik elke jaar ’n kwota uit vir die oes van sowat 86 000 robbe.

GEEN NATUURLIKE PREDATORE

Matti Amukwa, die voorsitter van die Konfederasie van Namibiese Visseryeverenigings (CNFA), het gesê daar is geen natuurlike maniere om die groeiende robbevolking te bestuur nie, aangesien daar geen natuurlike roofdiere in Namibië is wat op hulle jag maak nie.

“Robwyfies word nie geoes om die lewensvatbaarheid van die bevolking te verseker nie. Die mark vir robprodukte het feitlik in duie gestort, en die jaarlikse kwota word nou al vir ’n aantal jare nie geoes nie.

“Daarbenewens het die robbe in Namibië geen natuurlike vyande soos die witdoodhaaie, wat in Suid-Afrika die aantal robbe in die see beheer nie,” het hy gesê.

Die verminderde slagtings het beteken dat die regering geen manier gehad het om die groeiende aantal robbe te beheer nie, wat op sy beurt druk op die visbedryf plaas, het Amukwa gesê.

“Die kombinasie van geen natuurlike predatore en geen – of aansienlik verminderde – oesbedrywighede het gelei tot ontploffende robgetalle, wat ’n negatiewe impak op die natuurlike balans in die see sal hê, met onvoorsiene gevolge vir ander spesies," het hy gesê.

LEER BY HULLE

Amukwa het ’n beroep op die regering gedoen om te kyk na volhoubare maniere om die groeiende robbevolking te beheer.

“Terwyl die robbe ’n beskermde spesie is en in sommige lande oraloor die wêreld bedreig word, verstaan ons dat daar lande is met groot robbevolkings.

“Die regering sal moet navorsing doen oor hoe hierdie lande hul robbevolkings bestuur om oorbevolking te vermy en om te sien of hierdie metodes in Namibië toegepas kan word.” – [email protected]

Kommentaar

Republikein 2024-04-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Newcastle 5 vs 1 Sheffield United | Fulham 1 vs 1 Crystal Palace | Manchester United 1 vs 1 Burnley | Wolves 2 vs 1 Luton Town | West Ham 2 vs 2 Liverpool | Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth LaLiga: Almería 1 vs 3 Getafe | Las Palmas 0 vs 2 Girona | Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Lecce 1 vs 1 Monza | Frosinone 3 vs 0 Salernitana | Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City English Championship: Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City Katima Mulilo: 16° | 31° Rundu: 20° | 32° Eenhana: 17° | 33° Oshakati: 19° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 17° | 30° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 17° | 25° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:03, High tide: 05:02, Low Tide: 23:14, High tide: 17:32 Swakopmund: 16° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 05:00, Low Tide: 23:12, High tide: 17:30 Walvis Bay: 18° | 29° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 04:59, Low Tide: 23:12, High tide: 17:29 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 22° | 33° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 22° | 33° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 26° Lubumbashi: 11° | 24° Mbabane: 11° | 20° Maseru: 10° | 23° Antananarivo: 15° | 24° Lilongwe: 13° | 24° Maputo: 17° | 26° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 23° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 24° Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.66 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.78 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.05/OZ UP +0.31% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.71% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.96/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 913.47/OZ DOWN -0.0026 Sport results: Premier League: Newcastle 5 vs 1 Sheffield United | Fulham 1 vs 1 Crystal Palace | Manchester United 1 vs 1 Burnley | Wolves 2 vs 1 Luton Town | West Ham 2 vs 2 Liverpool | Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth LaLiga: Almería 1 vs 3 Getafe | Las Palmas 0 vs 2 Girona | Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Lecce 1 vs 1 Monza | Frosinone 3 vs 0 Salernitana | Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City English Championship: Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City Weather: Katima Mulilo: 16° | 31° Rundu: 20° | 32° Eenhana: 17° | 33° Oshakati: 19° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 17° | 30° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 17° | 25° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:03, High tide: 05:02, Low Tide: 23:14, High tide: 17:32 Swakopmund: 16° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 05:00, Low Tide: 23:12, High tide: 17:30 Walvis Bay: 18° | 29° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 04:59, Low Tide: 23:12, High tide: 17:29 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 22° | 33° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 22° | 33° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 26° Lubumbashi: 11° | 24° Mbabane: 11° | 20° Maseru: 10° | 23° Antananarivo: 15° | 24° Lilongwe: 13° | 24° Maputo: 17° | 26° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 23° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 24° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.66 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.78 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.05/OZ UP +0.31% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.71% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.96/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 913.47/OZ DOWN -0.0026