Vroue se triomf teen RSA ’n mylpaal

Hokkie
Die opwaartse kurwe van beide die mans- en vrouespanne is in 2023 voortgesit.
Andrew Poolman
’n Besonderse jaar vir Namibiese hokkie is afgesluit met die nasionale binnenshuise vrouespan se triomf in die eindstryd van die driehoekige Nkosi-bekertoernooi in Kaapstad.

Met Dinsdagaand se oorwinning met 4-2 teen Suid-Afrika het afrigter Shayne Cormack se vrouespan hul aandele laat styg.

Kiana-Ché Cormack is welverdiend as speler van die toernooi aangewys, nadat sy met twaalf doele meer as dubbeld soveel as die volgende speler, Edith Molikoe (5) van Suid-Afrika, aangeteken het. Sy was gewis die skerpste aanvalswapen, met Gillian Hermanus (1) en Azaylee Philander (1) die enigste ander spanmaats wat gedurende die toernooi doele kon afrond.

Kiana-Ché het in die eindstryd drie doele behaal, almal vanaf strafhoekhoue, ná die openingsdoel deur Hermanus binne die eerste 40 sekondes, waarin Marcia Venter die laaste aangee gegee het.

Die vrouespan het ’n redelik omvattende oorgangsfase deurgegaan vandat hulle in Februarie vanjaar geen wedstryd by die Binnenshuise Wêreldbeker in Pretoria kon wen nie, insluitend die uitspeel vir die 11de en 12de (laaste) posisie teen Nieu-Seeland.

Sedertdien het die span se paaie geskei van Erwin Handura ná ’n era wat ook vele hoogtepunte opgelewer het. Voor die reeks in Kaapstad het Cormack die 25-jarige Gillian Hermanus as die nuwe spankaptein aangewys.

Voor ’n stampvol binnenshuise sentrum by die Wynberg Militêre Basis het Hermanus se vroeë openingsdoel en Kiana Cormack se eerste doel die Suid-Afrikaners op die agtervoet geplaas, maar die tuisspan het stelselmatig ook hul gesag begin afdwing.

Malikah Hamza het vanaf ’n strafhoekhou gesorg dat hulle agterstand rustyd net een doel was. ’n Puik teenaanval ná halftyd is deur Cailynn den Bakker afgerond, wat die telling gelykop gemaak en aan die Suid-Afrikaners die geloof gegee het dat die momentum aan hul kant was.

Voor die einde van die derde kwart was dit egter Namibië wat volgende die voortou danksy Kiana Cormack vanaf ’n strafhoek geneem het. Vir haar driekuns het sy ’n puik stukkie spel gelewer om die bal hoog en wyd verby doelwagter Cheree Greyvenstein te skiet.

Namibië se doelwagter Petro Stoffberg is agterna as die beste in die toernooi bekroon, met haar spanmaat Gillian Hermanus as die speler van die eindstryd. Kiana Cormack het die toekennings as voorste doelskieter én speler van die toernooi ontvang.

MANS

In die manseindstryd het Suid-Afrika ’n uitmuntende spelpeil gehandhaaf om die stryd tussen twee wêreldklas spanne met 10-2 te oorheers.

Nadat afrigter Trevor Cormack se manne twee dae tevore ’n oorwinning met 5-2 teen die Suid-Afrikaners kon vier, was die skoen dié keer aan die ander voet.

Die akkuraatheid van die Blitsstokke se strategie en uitvoering was eenvoudig in ’n ander klas en sal beslis as ’n motivering vir die Land of the Brave se manne dien om hul vlak voortdurend te bly lig.

Namibië se enigste teenvoeter nadat hulle reeds met 5-0 agter was, was twee doele deur Liam Hermanus, boonop op sy verjaarsdag.

Die gasheerspan was hoogs gemotiveerd om te vergoed vir hul nederlaag teen Namibië in die eindstryd van ’n sesnasietoernooi in Maleisië verlede maand en het behoorlik die krane oopgedraai.

Die Suid-Afrikaners het weggestap met die toekennings aan die speler van die eindstryd (Dayaan Cassiem), voorste doelskieter in die toernooi (Mustapha Cassiem met 11) en topspeler van die toernooi (Mustapha Cassiem)

Richter van Rooyen (Namibië) is as doelwagter van die toernooi bekroon – ’n toonbeeld van sy puik vordering ná jare as die troonopvolger vir die spankaptein DJ Strauss.

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%