Alweendo skakel 400kV transmissielyn aan

Elektrisiteit ruggraat versterk
Namibiers bou self infrastruktuur om Nampower kragverspreiding vermoë te verbeter
Augetto Graig
Die minister van myne en energie Tom Alweendo het Vrydag 26 April ampetlik die 289km Auas tot Gerus 400kV transmissie kraglyn aangeskakel.

Die Auas-Gerus projek terwaarde meer as N$870 miljoen behels die span van die lyn teen N$629 miljoen en die opgradeering van die Auas substasie teen sowat N$241 miljoen, volgens die bestuurende direktuer van die nasionale elektrisiteit nutsmaatskappy Nampower, Kahenge Simson Haulofu.

Volgens hom is dit ‘n mylpaal in die groter Nampower 400kV uitbreidingsprogram terwaarde meer as N$4 miljard, wat beoog om die ruggraat van die nasionale netwerk met sowat 800km 400kV lyn te versterk.

In opvolg tot die Auas-Gerus lyn is Nampower reeds besig om die Obib-Oranjemond lyn and die Auas-Kokerboom transmissie lyn te bou. Die 96km lyn vanaf Obib na Oranjemond sal die tweede 400kV koppeling tussen Nampower en Suid Afrika se Eskom bied en word teen die tweede helfde van volgende jaar teen koste van N$1,2 miljard verwag om voltooi te wees. Die Auas-Kokerboom lyn is die tweede om die substasies buite Windhoek en Keetmanshoop onderskeidelik te koppel en word deur die Wêreldbank teen sowat N$1,85 miljard gefinansier, mer verkryging wat later vanjaar sal afskop, bouwerk wat volgende jaar moet begin, en behoort in 2028 in werking te tree.

Haulofu sê die versterkte netwerk sal toekomstige kapasiteitvereistes kan dra maar bied Namibië ook grooter vermoë om in kragtoevoer te handel en om krag binne die Suider-Afrikaanse kragpoel (SAPP) te verprei.

Boonop word daar nou op Auas vir die eerste keer in Afrika, en die tweede keer ter wêreld, gebruik gemaak van 420kV lug-kern hoëspanning afleiding reaktore (Air Core High Voltage Shunt Reactors HVSR’s) om om oormatige spanningsvlakke te voorkom. Voorheen het Nampower oliebaseerde stelsels gebruik wat meer onderhoud en ander onkoste verloop het. Sedert 2021 is besluit om die HVSR stelsels in nuwe substasies te instaleer, sê Haulofu.

Ook by die geleentheid het Power Line Africa se hoof uitvoerende beampte Francois Schoonbee, gesê die bou van die lyn oor 24 maande is 'n wonder van ingenieruswese en vasberadenheid en 'n kanaal van vooruitgang; “Gedoen deur Namibiers vir Namibiers en is 'n voorbeeld van wat ons saam kan beruik.” Linda Shaanika het namens Adenco-CSV Namibiese boukonsortium gesê hul eerste ervaring met die bou van 'n 400kV substasie bewys dat Namibiers hul eie infrastruktuur kan bou.

Alweendo het gesê: “Die bou van hierdie 400kV transmissielyn is 'n beduidende mylpaal in ons reis na energiesekerheid en streeksamewerking. Hierdie ruggraat-infrastruktuur sal verhoogde streekhandel fasiliteer, wat ons toelaat om surplusenergie na buurlande uit te voer. Verder sal dit die sekuriteit van ons energievoorsiening verbeter, om aan die stygende eise van nywerhede te voldoen en om stabiliteit en betroubaarheid vir beleggers te verseker.” Hy was baie trots dat die werk deur Namibiers gedoen is en sê die vaardighede en ervaaring opgedoen sal Namibiers toelaat om in die vervolg soortgelyke projekt vlot aftehandel.

Die nuwe lyn bied transmissiekapasiteit tot 600MW en strek oor 422 kragpale, ten minste 8,1m bo die grond, en 9,3m waar dit oor die nuwe lughawe pad, die B6, B1, C33 en C38 paaie oorkruis. Teselfdertyd is 48-kern optiese vesel in die grond gelê om te help teen weerlig te beskerm en bykomende datakapasiteit deur die GridOnline netwerk te bied. As deel van die tegnologiese vooruitgang wat die Auas-Gerus transmissielyn bring sê die minister dat die groter toegang tot datadienste Namibë se inligtingtegnologie sektor versterk, streeksverbinding aanmoedig, innovasie en ekonomiese groei dryf.

Kommentaar

Republikein 2024-05-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Las Palmas 1 vs 1 Deportivo Alaves | Celta Vigo 2 vs 2 Valencia | Getafe 1 vs 2 Mallorca | Real Madrid 0 vs 0 Real Betis | Almería 6 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 0 vs 1 Athletic Club | Real Sociedad 0 vs 2 Atletico Madrid | Osasuna 1 vs 1 Villarreal | Girona 7 vs 0 Granada SerieA: AC Milan 3 vs 3 Salernitana | Juventus 2 vs 0 Monza | Genoa 2 vs 0 Bologna | Cagliari 2 vs 3 Fiorentina European Championships Qualifying: Leeds United 0 vs 1 Southampton FA Cup: Manchester City 1 vs 2 Manchester United English Championship: Leeds United 0 vs 1 Southampton F1: Monaco GP First:Charles Leclerc Ferrari 02:23:16 Second:Oscar Piastri McLaren + 00:00:07.152 Third:Carlos Sainz Ferrari + 00:00:07.585 Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 13° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 14° | 31° Tsumeb: 15° | 28° Otjiwarongo: 12° | 26° Omaruru: 15° | 29° Windhoek: 11° | 25° Gobabis: 11° | 25° Henties Bay: 18° | 34° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:55, High tide: 04:53, Low Tide: 23:17, High tide: 17:29 Swakopmund: 18° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:53, High tide: 04:51, Low Tide: 23:15, High tide: 17:27 Walvis Bay: 19° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:53, High tide: 04:50, Low Tide: 23:15, High tide: 17:26 Rehoboth: 11° | 26° Mariental: 14° | 27° Keetmanshoop: 16° | 27° Aranos: 13° | 27° Lüderitz: 20° | 36° Ariamsvlei: 15° | 28° Oranjemund: 14° | 34° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 12° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 10° | 20° Maseru: 5° | 21° Antananarivo: 10° | 23° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 18° | 26° Windhoek: 11° | 25° Cape Town: 14° | 20° Durban: 16° | 22° Johannesburg: 13° | 22° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 14° | 26° Harare: 12° | 25° Currency: GBP to NAD 23.41 | EUR to NAD 19.97 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.39 | USD to AOA 848.36 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.1 | USD to KES 132.23 | USD to NGN 1474 | USD to ZAR 18.46 | USD to ZMW 26.59 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79150.84 Up +0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1748.47 Down -0.71% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13370.7 Down -0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27205.14 Down -0.08% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9141.35 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 334.00/OZ UP +0.08% | Copper US$ 4.73/lb DOWN -0.0033 | Zinc US$ 3 077.30/T UP 0.19% | Brent Crude Oil US$ 82.34/BBP UP +0.82% | Platinum US$ 1 026.19/OZ UP +0.64% Sport results: LaLiga: Las Palmas 1 vs 1 Deportivo Alaves | Celta Vigo 2 vs 2 Valencia | Getafe 1 vs 2 Mallorca | Real Madrid 0 vs 0 Real Betis | Almería 6 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 0 vs 1 Athletic Club | Real Sociedad 0 vs 2 Atletico Madrid | Osasuna 1 vs 1 Villarreal | Girona 7 vs 0 Granada SerieA: AC Milan 3 vs 3 Salernitana | Juventus 2 vs 0 Monza | Genoa 2 vs 0 Bologna | Cagliari 2 vs 3 Fiorentina European Championships Qualifying: Leeds United 0 vs 1 Southampton FA Cup: Manchester City 1 vs 2 Manchester United English Championship: Leeds United 0 vs 1 Southampton F1: Monaco GP First:Charles Leclerc Ferrari 02:23:16 Second:Oscar Piastri McLaren + 00:00:07.152 Third:Carlos Sainz Ferrari + 00:00:07.585 Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 13° | 31° Oshakati: 13° | 30° Ruacana: 14° | 31° Tsumeb: 15° | 28° Otjiwarongo: 12° | 26° Omaruru: 15° | 29° Windhoek: 11° | 25° Gobabis: 11° | 25° Henties Bay: 18° | 34° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:55, High tide: 04:53, Low Tide: 23:17, High tide: 17:29 Swakopmund: 18° | 26° Wind speed: 20km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:53, High tide: 04:51, Low Tide: 23:15, High tide: 17:27 Walvis Bay: 19° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:53, High tide: 04:50, Low Tide: 23:15, High tide: 17:26 Rehoboth: 11° | 26° Mariental: 14° | 27° Keetmanshoop: 16° | 27° Aranos: 13° | 27° Lüderitz: 20° | 36° Ariamsvlei: 15° | 28° Oranjemund: 14° | 34° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 12° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 10° | 20° Maseru: 5° | 21° Antananarivo: 10° | 23° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 18° | 26° Windhoek: 11° | 25° Cape Town: 14° | 20° Durban: 16° | 22° Johannesburg: 13° | 22° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 14° | 26° Harare: 12° | 25° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.41 | EUR to NAD 19.97 | CNY to NAD 2.54 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.39 | USD to AOA 848.36 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.1 | USD to KES 132.23 | USD to NGN 1474 | USD to ZAR 18.46 | USD to ZMW 26.59 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79150.84 Up +0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1748.47 Down -0.71% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13370.7 Down -0.04% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 27205.14 Down -0.08% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9141.35 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 334.00/OZ UP +0.08% | Copper US$ 4.73/lb DOWN -0.0033 | Zinc US$ 3 077.30/T UP 0.19% | Brent Crude Oil US$ 82.34/BBP UP +0.82% | Platinum US$ 1 026.19/OZ UP +0.64%