119 in April vas weens dwelms
Honderd-en-negentien verdagtes is in Aprilmaand in hegtenis geneem weens dwelmverwante klagte teenoor die 140 in Maart.
Die polisie het in April op 1 589 Mandrax-tablette beslag gelê teenoor die 266 tablette in Maart.
In Maart vanjaar het die polisie 108 kg dagga gekonfiskeer, in vergelyking met 148 kg in April.
Teen einde Maart het die polisie beslag gelê op 29 gram kokaïen, en in April op 147 gram kokaïen.
Beslag is ook op 67 eenhede Crack-kokaïen in Maart gelê teenoor 52 eenhede in April.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie