Weer vir 26 Julie 2016
WEERWAAK: Temperature onder vriespunt word vir vanoggend oor die suidelike, sentrale en oostelike dele van die land voorspel.
BINNELAND: Baie koud in die oggend oor die binneland. Dit sal bewolk en koud wees in die Suide, maar sonnige en matig tot warm elders in die land. Baie warm toestande word later oor die Noorde verwag.
KUS: Gedeeltelik bewolk en koud tot matig met enkele buie in die verre Suide vanaand.
GETYE BY WALVISBAAI: H 07:01 L 12:56 H 19:33
Gobabis -3° 20°
Katima Mulilo 03° 28°
Keetmanshoop -3° 14°
Mariental 02° 16°
Opuwo 03° 28°
Oshakati 02° 28°
Rundu 03° 27°
Walvisbaai 06° 18°
Windhoek 03° 19°

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie