Vragmotor met tonne hoender slaan om
'n Vragmotor met 31 ton bevrore hoender op pad na Oshakati het tussen Omaruru en Kalkveld die pad verlaat en omgeslaan. Volgens die eienaar van die vrag, mnr. Proff Heita, is dit onduidelik wat die ongeluk veroorsaak het, aangesien die bestuurder van die vragmotor verdwyn het.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie