Twee vas oor gemartelde Hope
Die polisie het gisteraand twee mans in Katutura in verband met die marteling van die bobbejaanwyfie Hope inhegtenis geneem.
Dit volg ná lede van Business Community Against Crime (BCAC) ’n klag van dieremishandeling teen die mans gelê en foto’s van hulle aan die polisie voorsien het. Hope is Sondag deur lede van BCAC gered toe hulle omstreeks 14:15 die grondpad agter Namibia Breweries in die noordelike nywerheidsgebied gepatrolleer het.
Sy sterk tans by N/a’an ku sê aan, waar sy vir veelvuldige en ernstige beserings behandel word.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie