Swaar dra al aan die een kant
“Swaar vrag, klein donkie”. Dit was van die kommentaar toe motorryers verlede week sowat 5 km buite Usakos op pad na Karibib op die vragmotor afgekom het wat onder die gewig van ‘n groot marmerblok geswig het. Baie van die mense was bereid om te help, maar hoe? Die bestuurder van die swaar tuig het nie mooi geweet hoe nie. “Og, herp, ek soeke hom die high rift jack,” het hy aan die welmenendes gesê. Foto verskaf
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie