SMS'e vir 5 Oktober 2018
SMS'e vir 5 Oktober 2018

SMS'e vir 5 Oktober 2018

"Los dit nou vir jonger mense. . ."
Mandy Rittmann
Maandagaand se uitsending op NBC Afrikaans deur 'n Kubaan wat die grondberaad toespreek, is net 'n klomp propaganda. Wat het die Kubane met ons land te doen? Hulle is 'n klomp kommuniste.



Listening to land conference on radio, whiIe travelling and getting very upset. I am a sixth generation Namibian. Please, please stop calling me a white settler. I am a Namibian. So just stop it now! Rather tell us what has been done about the promises made to all Namibians since independence.



Ek was geskok om te lees dat voormalige presidente Nujoma en Pohamba voorstel dat alle grond in Namibië genasionaliseer moet word. Met 'n nog groter skok besef ek toe later dat dié twee voormalige presidente nie die land se Grondwet ken nie, want Hoofstuk 3 mag nie verander word nie. En die 2 oudpresidente was gesamentlik 25 jaar die staatshoofde van die land. Eisj!



Mense, wat 'n Swapo sirkus! Oudpresidente, gaan rus asseblief. Julle het ons mooi land alreeds verwoes tydens julle 25 jaar van regeer. Los dit nou vir jonger mense om julle gemors te probeer herstel. Julle sal nie vir Namibië kan saamvat na julle grafte nie, al is julle ook nou wie. So gaan sit op julle goue stoepe, asseblief. En rus.



The president invited the Chinese to the land conference? Well, well, well, that says it all! Alarm bells should be ringing very loudly. Just un­believable what is happening.



Yes Mr. President, out with your top secret list of high placed resettle­ment. The people have a right to know! Shame on hiding the truth!



Voorvaderlike grondeise. Kom ons jaag al die wit- en swart Amerikaners uit Amerika en gee die land vir die rooi mense terug.



Wie ook al die besluit geneem het om die TV-studio toe te sluit, moet aan die land se inwoners verduidelik hoekom. Weerdiens is baie belangrik vir ons veeboere. Die voorspelling wat ook uitgaan is nie op standaard, verkeerd en mens weet nie van waar af. Asseblief, minister van werke, help ons om die antwoord te kry wat aangaan? - Bekommerde pensioenaris



Sommige lede van die huidige bestuur van die NRU was in die verlede deel van 'n “Concerned Group”. Van julle is nou deel van die bestuur van die NRU, maar julle is nog steeds "concerned"? Weet julle wat? Die rugbypubliek is "concerned" oor jul optrede as die NRU. En ook "concerned" oor 'n rugby-administrateur se beweerde gedagte of siening dat Namibië maar moontlik aan die 2019 WB kan onttrek. Sies man! Is hy aangespreek daaroor?



NRU is enigste gesag. Wat was nou so moeilik om te verstaan? Nou moet die ACC die aantygings in NRU se persverklaring ondersoek. Daar slaap beslis 'n slang. Duidelik was daar ongerymdhede wat krimineel kan wees?



Sportkommissie erken net NRU. Dit is nou kastig nuus. Hopelose spul "commisioners". O, en nou strook NRL se daarstelling sommer ook met hulle (NSK) se strategieseplan. Praat van opportunisties! Duidelik verstaan hulle nie hulle eie mandaat nie. Ondersoek liewer NRL se bedrywighede, en wees verseker NRL sal voortgaan om die NRU te ondermyn en frustreer. Watch net!



Die |Khai-|Khaua mis die ferme en stabiele leierskap van hoofman Ste­phanus Goliath. Hierdie DTA-hoofman het 'n DTA mentaliteit. Kan ons asseblief vir Chief Goliath vir 'n slag op dié stoel terugkry. Paul Thomas en sy DTA-NTLA leierskap maak Namas swak in nasionale debatte.



Hierdie grusame moorde wat gepleeg is teenoor 'n weerlose vrou en kind is 'n boodskap vir die Namibiese bevolking. Land- en godsdiensleiers, bepaal asseblief vir ons 'n dag wat ons ten minste een uur kan stil word en ons ons voor God ootmoedig. Dit is meer van belang as enige ander ding. Dis 'n noodkreet.



Ek wil net weet, wie kan my antwoord. Hoe lank gaan die plakkers nog plak onder die boom oorkant Aris skool, en hoe lank gaan hul nog my stomp voor my hek as 'n toilet gebruik? Regtig tyd dat daar opgetree word.



Ons staak ook en betaal nie TV-lisensies nie, daar is mos nie diens nie.



Sal die Minister so goed wees en Stampriet Village Council besoek en self sien wat daar aangaan. Alles het tot stilstand gekom. Selfs vuilgoed word ook nie verwyder nie. Netnou tree hepatitus A in. Die volk is siek en sat.



Geingobs and entourage. How many trips to Guinea and Canada just after the trip to China. It is totally unnecessary and a waste of taxpayers money, as he would have seen or engaged with these heads of states at the UN general meeting in New York in the UN building conference rooms! The people have a right to see the total cost of both China, Guinea, Canada and USA trips. Please publish!



Swakopmund stadsraad, het julle nog 'n gesondheidsafdeling, indien ja, asseblief doen iets teen die vlieëplaag. Die goed dra ons amper al weg. Kan nie meer die blikke en blikke spuitgif bekostig nie, maar ek betaal belasting. Julle wil op daardie stoele sit, so bring julle kant.



Ons het niks verloor toe NBC gestaak het, daar is niks interessant op jul programme. Fuel price increase again!



The government must stop their stupid excuses by blaming the exchange rates for the fuel price increase. Government is at fault. The public should stand together and start boicoting fuel companies one per month by filling up at other fuel stations.



Hoop ook soos vorige skrywer, dat geen troeteldier ooit in enige restaurant moet toegelaat word nie. Ons gaan ook eetplekke wat dit wel toelaat begin vermy! - Sammy L



Sokker, sokker en nogmaals sokker! Dis tyd dat ons MultiChoice boikot. Dis net sokker tot dit by jou ore uitloop. Moenie sê ek moet net die knoppie druk en afskakel nie. Ek betaal en het net soveel regte as enige ander intekenaar.



Dit is nie net Okahandja se strate wat in 'n toestand is nie. Grootfontein se strate is net so sleg. By die tronk en sekondêre skool weet 'n mens nie meer hoe om te ry om al die gate mis te ry nie. Die hele dorp se grondpaaie is so sleg, vol gate en slote. Die hobbels voor die laerskool PSWN is van so 'n aard dat dit 'n mens se motor beskadig en hulle is ook nie geverf, sodat dit sigbaar is nie. Grootfontein oor die algemeen is 'n pyn vir die oog, hart en siel!



Henriette en Klaradyn. Blou fieterjoel het in die destydse weermag alle soldate se sagteware laat hang, sodat hulle meer konsentreer op die regte skietgoed! - Van Louis



Gee my raad, aan wie behoort Sandwich Harbour? Wie kan meer lig hierop werp? Die toergids sê die grafte is van die boesmans, maar dit is grafte van die Von Broen-­voorsate? Kry die feite reg!



Lyk my die Nama/Damara radio, hernoem na Kaisames, word nou ingespan om Woensdagaande te wy aan 'n Damara-geskiedenis met meer vrae as antwoorde. Volgens hulle is hul glo vanaf 1390 tesame met die boesmans die eerste inwoners. As Nama-taal is dan eie aan die Namas is, wat het van hul taal geword? Waar is hulle voorgeskiedenis in Afrika neergepen? Hoorstories, kamma, oorvertellings van voorouers. Eto, en waar pas die Drakensberge in, en die fabels op 'n webwerf? Liewe heiland! – Keetmans



Warmbad-kliniek: Wat se mag het 'n gesondheidsassistent om te dreig om die kliniek te laat sluit?



Verwys na SMS van 2 Oktober 2018 oor die Buchters: dis 'n fatale leuen. Julle wat die Namas Boesmans noem, hulle praat kamma net twee tale, weet nie waar jul oorsprong is nie. Asseblief, los die tipe praatjies. Stop die lorrie net daar.



Ek is so bly Corlia van Tonder van Grove sê uitdruklik dat die validasies van parkeerkaartjies net vir die eerste uur is. Ek neem dan aan hulle gaan hulle masjiene regstel, want huidiglik as jy onder parkeer, is 0-1 uur N$7, 1-2 uur is N$8. Na validasie vat hulle die tweede uur se N$1 weg en jy sit nog steeds met die N$7 om te betaal. Iemand anders het dit al agtergekom?



By Bank Windhoek se boedelafdeling in Windhoek werk 'n dame, juffrou Klukowski, wat baie behulpsaam en vriendelik is. Ons mense hou daarvan om met sulke mense te werk en sy sal nog vêr vorder in haar werk. Maak haar sommer 'n direkteur. Baie aangenaam.



Ons soek dringend 'n kitaar as jy dit nie gebruik nie, sal waardeer. – 081 228 0989

Kommentaar

Republikein 2024-05-18

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada SerieA: Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%