SMS'e vir 31 Januarie 2017
SMS'e vir 31 Januarie 2017

SMS'e vir 31 Januarie 2017

“Maar ek lag met gebarste lippe!”
Gerine Hoff
Agbare ministers Schlettwein en Haufiku, kom betaal asseblief onmiddellik die agterstallige miljarde wat sedert einde 2016 aan gesondheidswerkers verskuldig is. Ons het ’n klomp uitstaande debiteure, onder meer rekeninge vir noodmedisyne en maandelikse salarisse, om te betaal. Hoe dink julle moet ons oorleef met maandelikse hongerlone van julle kant af? Miljoene uitstaande tot wanneer?

Dippenaar: Ek het nie woorde vir jou dade en ekskuus van "amnesia" nie. Lafaard wat nie mans genoeg is om "responsibility" te neem nie, skaam jou! Verhoor nou uitgestel omdat verdediging nie voorberei was op Joschko se getuienis nie? Please! Ongeluk is amper drie jaar gelede. Hoeveel jare gaan hierdie saak aanhou sloer? Onthou, Simon het net een en ’n halwe jaar gesit – watch, same will happen here. There is no justice in this country where the rich are concerned! Sies !

Ek’s ’n ma van vier, ouma van twee. My liewe moeders, hoe kan julle dwelms verkoop terwyl jy ook ma en ouma is?

Skok! Hoe kan duimgooiers tussen Windhoek en Rehoboth net N$30 betaal? In Windhoek vanaf Katutura/Khomasdal na Olympia, Rocky Crest, Cimbebasia, Kleine Kuppe en Auasblick moet mens dan N$30 betaal.

Harambee beplan dat ons teen 2020 die land in Afrika sal wees met minste korrupsie? Wel, eerstens, om dit te bereik, stuur die Chinese terug en dank die hele tenderraad af. Stel ’n groep eerbare mense aan wat elke keer deur "computer" geselekteer word per tender. So niemand gaan vooraf weet wie is op tenderraad vir watter tender nie.

Today is 27 January 2017. Some teachers have not received their January salaries. When are we going to receive our salaries? President Geingob, prime minister Kuugongela-Amadhila, minister Hanse-Himarwa, minister Schlettwein – please, it cannot go on like this? Is there no money or is the cheque printing machine broken? These are the stories doing the rounds. What is the truth?

Vakbond vra hulp - wetgewers moet onafhanklik wees om werkers se lewens te verbeter. My vraag as ’n "truck driver" in Namibia is: hoekom kom al die vrae nou eers op nadat die truck drivers besluit het om vakbonde uit te los in ’n onderhandelingsproses wat nou in ’n proses is met die regering en eienaars in die transportbedryf? Lank genoeg is gesoebat om dit reg te kry, maar nou gaan die truckers dit self beveg, al is dit tot die laaste – ’n industriële aksie.

Ek’s ’n vrou en ook oor 60 en ry baie beter as baie mans en vrouens. Jammer dat ek dit self moet sê. Sorry vir jou, Kosie.

"Karibib-cluster" inspekteur, mnr. Uirab, los tog vanjaar daai korrupsie en gee ook jongmense wat op die onderwysprogram geregtig is, kans. Ek wonder hoe kry onnies met graad 10 sonder enige opleiding plek as onderwyser by die skool? Maak reg voor die bom bars.

Dankie vir die brief oor dwelms in Petuniastraat. Ons lewe in ’n onveilige wêreld met ons kinders. Wanneer ons miskien ’n ander mening oor sjebeens het, sal dinge seker verander. Ons sit met dieselfde probleem in Dorado Park. Kinders vergader voor die sjebeen in Craterstraat. En op die hoek van Crater- en Perseusstraat word dwelms daagliks aan skoolgaande kinders verkoop. Help die nasie, want ons jongelinge word uitgewis!

Wat gaan nou met die verkeersman gebeur? Hy het in die hof gelieg en ook erken hy is skuldig aan regsverydeling in Dippenaar se saak. Hy moet aangekla word van medepligtigheid. Swakopmundraad, skors die ongeloofwaardige man asb.

Wanneer gaan City of Windhoek asseblief die yslike slaggate by die stasie regmaak? Ons motorbande skeur aan flarde!

Dwelms sal meer en meer ’n probleem raak omdat die ondersoek na die huidige hoof van die dwelmafdeling skynbaar ook onder die tafel ingevee is. Wat ’n grap! Maar ek lag met gebarste lippe! Veronica

"Labour" Keetmans. Gaan asseblief na supermarkte wat 24 uur oop is. Doen ondersoek - werkers werk Maandae tot Sondae, elke week. Kry nooit af nie, kry geen Sondae of vakansiedae oortyd "pay" nie.

ID-kaart foto's: Kan die beamptes nie beter foto's neem nie? Ek lyk soos ’n nat hoender, my hare lyk of die wind gewaai het. Waarom moet ons ons brille afhaal? Kan grafiese ontwerpe nie beter gedoen word en ingekleur word nie, asseblief. Die tegnologie is baie gevorderd.

Meneer Dippenaar. As ek jy is, aanvaar ek eerder my situasie en die straf wat daarmee saam kom. Jy verdien tronkstraf vir jou dade. Dit sal van jou ’n beter mens maak. Generaal Torra

Volgens koerantberigte is dit duidelik dat baie meer jongmense in ongelukke betrokke raak en sterf. Kry jou feite reg Boetman.

Ek wil net versoek dat die ambulans wat die mense op Groot Aub gaan oplaai en hospitaal toe geneem het, hulle tog net weer gaan haal asseblief. Hulle staan en ry op en af heeldag. Ons is ook tax payers, asseblief.

Dippenaar: Jou dag sal kom. Jou arme ouers. Hulle skaam hulle seker dood om so iets as ’n seun te hê. Hulle verdien dit nie.

Hoe laat begin die verkeerspolisie in die oggend? Wou net hoor.

Waar is die dae toe ek nie my motor gesluit het as ek gaan shopping doen nie?

Ek hoop George vat die besem en vee voor sy eie deur voor hy voor die 60-jariges en ouer mense se deure vee. Stem saam met die SMS’e van Vrydag die 27ste.

Aranos se polisie moenie dink nie ons Aranos-geneemskap is dom nie. Een polisieman se oom verkoop dagga en rook dit ook in Nuwerus. Moenie mense vals beskuldig nie. Jy weet self jou oom verkoop dit. Hou op om jou oog oor ander mense te hou en met liegstories rond te loop.

Joos Platt, wou net graag weet, is dit waar dat jy die laksman van 1977 tot 1979 was? Ter dood veroordeeldes tereggestel het? Vra maar net.

As inwoner van Klein Aub wil ek graag weet hoekom daai winkel nie ook deur die gesondheidsinspekteur besoek word nie? Hulle verkoop beskuit wat in 2015 verval het.

Government has money to pay milions to their comrades via tenders, yet they don’t have

money to transfer to schools, to renovate schools to build extra classrooms. Mr. President, your priorities are misplaced.

Die demokrasie help niks as die nasie op die verkeerde paaie gelei word deur die leiers nie. Ons beginsels is verkeerd, want ons dink armoede sal uitgeroei word en almal sal gelukkig wees, maar wat van die sosiale uitdagings? Presidente wat so baie mag gegee word, moet ook eendag voor die lewende God staan. Hoekom nie nou maar al tot God nader en die nasie op die regte paaie lei nie? Bring godsdiens terug skole toe en kyk wat gebeur.

Die vrou wat so staan en bedel agter die Grove is netjies aangetrek en ’n nuwe voertuig laai haar af. Sy kry ’n staatstoelaag. Is dit dan nog nodig om te bedel? Indien sy sou omgery word, wie se skuld sou dit wees? Vra maar net.

When is the horrendous corruption in this country going to be stopped and heads going to start rolling for the blatant corruption that is killing our country? Every day the papers scream corruption: NDF weapon deal, N$3,5 billion tax scam, Namcor tenders, N$1,5 billion RCC tender - the list is endless! Police /ACC, Justice, where are the institutions that are supposed to protect us? Mr President, you are very quiet on this subject when one of your presidency promises was to wipe out corruption. It's exploding!

Watse raad vir vlieë en brommers? Onhoubaar.

Kommentaar

Republikein 2024-05-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca European Championships Qualifying: Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 11° | 27° Omaruru: 11° | 30° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 27° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 35km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:49, High tide: 12:03, Low Tide: 17:43, High tide: 00:16 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:01, Low Tide: 17:41, High tide: 00:14 Walvis Bay: 23° | 33° Wind speed: 28km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:00, Low Tide: 17:41, High tide: 00:13 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 32° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 15° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 16° | 30° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 22° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 12° | 27° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 23° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 14° | 27° Harare: 13° | 26° Currency: GBP to NAD 23.06 | EUR to NAD 19.8 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.27 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.27 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.26 | USD to ZMW 25.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 385.48/OZ UP +0.32% | Copper US$ 4.90/lb UP +1.12% | Zinc US$ 2 981.00/T UP 0.1% | Brent Crude Oil US$ 83.80/BBP UP +0.03% | Platinum US$ 1 058.66/OZ DOWN -0.0028 Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca European Championships Qualifying: Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 11° | 27° Omaruru: 11° | 30° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 27° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 35km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:49, High tide: 12:03, Low Tide: 17:43, High tide: 00:16 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:01, Low Tide: 17:41, High tide: 00:14 Walvis Bay: 23° | 33° Wind speed: 28km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:00, Low Tide: 17:41, High tide: 00:13 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 32° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 15° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 16° | 30° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 22° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 12° | 27° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 23° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 14° | 27° Harare: 13° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.06 | EUR to NAD 19.8 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.27 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.27 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.26 | USD to ZMW 25.25 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 385.48/OZ UP +0.32% | Copper US$ 4.90/lb UP +1.12% | Zinc US$ 2 981.00/T UP 0.1% | Brent Crude Oil US$ 83.80/BBP UP +0.03% | Platinum US$ 1 058.66/OZ DOWN -0.0028