SMS'e vir 29 Julie 2016
SMS'e vir 29 Julie 2016

SMS'e vir 29 Julie 2016

Gerine Hoff
Behalwe vir die gekonkel met die eerste minister se nuwe kantore se tender, kan ek nie glo dat nuwe kantore byna N$1 miljard kos nie. Dit is net soveel as wat 200 luukse huise van N$5 miljoen elk kos. Is dit moontlik?

Rhb noodkreet, Republikein 27/7: Ná ek dit gelees het wil ek die volgende weet. 1. Is daar nog hoop vir die dorp/RTC? 2. Hoekom kan daar nie daadwerklik teen die amptenare opgetree word nie? 3. Waar is pres. Geingob en min. Shaningwa? Hulle moet onmiddellik optree en RTC skoon maak. 4. Watter regrukplan het UPM?

Wat ’n verrassing toe ek vroeg vanoggend my SMS lees! Baie, baie dankie GIPF en almal wat bydra tot die verhoging! Word opreg waardeer.

Die SMS “Stad Windhoek hou op met jul skelmstreke” dui op ’n jarelange verneukery wat duisende inwoners raak. Dit is glad nie soos u dit stel “ondeurdagte rekeningkundige praktyk nie” – dit is diefstal. As die mense wat die werk doen nie gemonitor word nie – deur eerlike, bevoegde amptenare – sal ons aanhoudend beroof/besteel word. Dit was al berig dat die CoW bankrot is. Wie moet opdok vir hul gemors? U en ek! Wat moet ons, veral Windhoekers, onmiddellik doen om die euwel hok te slaan? Massa-optrede, want ons sogenaamde Councillors doen niks vir hul mense nie. Die verkiesings is fatale praktyk waar ons net verseker dat die politici werk het en ’n inkomste het.

Keetmanshoop polisie, doen asb. hierdie keer iets aan die inbraak Dinsdagaand by nurses home. Dis die tweede keer by dieselfde verpleegster. Die eerste keer toe is daar niks gedoen nie. Dis óf iemand wat daar bly óf dis die securities, want dis iemand wat ook weet dat sy die afgelope maande nagdiens doen. Die verpleegsters kom van moeilike omstandighede in hul werk en kry ook swaar. Gaan werk en hou op mense skade aandoen. Sy moet alles in die Almagtige se hande plaas.

Ja, die City Police kom uit as ons bel vir die probleem by Baines. Maar 10 min na hulle weg is, is die rondlopers terug. Die probleem is hulle blyplek (slaapplek) is by die speelpark in Gouwsstraat agter Baines. – Aunt Sophy

Jy wat oor Usakos-polisie kla, daar is duisende klagtes en Usakos-polisie is vir die kriminele. Vra maar vir ons boere. Jy sal die stryd verloor.

Kan iemand my help? Ek het jare terug ’n kaartjie ontvang van Karibib se traffics, maar het dit verloor. Ek wou weet watse stappe moet ek doen om dit te betaal en waar moet ek gaan, want ek bly honderde kilo’s van Karibib af.

“Skeld alle ouderdomspensioentrekkers vry van belasting” is ’n noodkreet wat al hoeveel keer die SMS-kolomme gehaal het. Ek het al voorgestel dat die eerste dame, me. Monica Geingos ons help om die wet gewysig te kry om pensioentrekkers kwytgeskeld te kry van belastingbetaling. Nóg Republikein nóg die Namibian het my SMS geplaas. Ek wou ook weet of minister Kameeta as bejaarde nie ook iets hieraan kan doen nie. Ons het ons lewens lank belasting betaal, nou word daai karige maandelikse toelaag ook nog van jou neseiertjie gevreet. Dis ’n nasionale skande. Massa-optrede andersins!

Kan iemand my help? Ek soek tog klere, skoene en speelgoed vir ’n 6-jarige meisie. Sy kan nie praat nie en dra ook nog neppies. Ek sal dit baie waardeer. Valerie by 081 239 8837, groot asb.

Kan die Damara !Oe#Gan-hoofman asseblief na Okombahe en Usakos kom en vrae antwoord oor !Oe#Gan-sake? Los die Suide-stamme uit met hul probleme, want jy jouself kom nie uit !Goreseb manlike geslag nie, maar wel moederskant en dit is waarom jy /Gaseb is in die !Goreseb Royal Extended Family. Ons soek die hoofman van Okombahe om ons te woord te staan. Andersins is dit tyd om te soek na ’n opvolger wat ons belange op die hart dra.

Ev. Charles van Wyk: Na aanleiding van dr. Johan Roux se antwoord op my skrywe. U het nie die vrae beantwoord wat ek gevra het nie. En vir dit wat u sê, is daar geen skrif nie. Wil u net laat weet ek’s besig om vir u te antwoord op u skrywe en dit sal met skrifverwysings wees.
Mense, die visavrye Namibië gaan nie net die Chinese en Angolese in ons land van vrede in bring nie. Dit gaan vir IS, Boko Harm en Al-Qaida ons land met die grootste gemak laat binne kom. Ek dink ons president en sy regering het nie gedink nie.

Ministry of Public Enterprises: How is it possible for NamWater to be categorised as a non-commercial entity? It buys chemicals, treats raw water and then conveys it to the customer and sells the clean water. If it doesn’t operate commercially then it will not be paid for services. And then it will be standing in the queue for government bail-outs. It is not an advisory or regulatory entity. It is a viable and well performing business – compared to most SOEs. Just check their financials in their annual reports. This faulty categorisation will eventually put more burden on the taxpayer – for sure.

As ’n blote onderwyser met jare se ondervinding is dit my opinie dat die nuwe kurrikulum die IGCSE as maatstaf vir die Ordinary Level moet gebruik. Indien nie gaan ons dit vervlak. In aggenome dat die leerder ’n sertifikaat gaan ontvang na sy graad 11-eksamen.

Electricity levies/unit for domestic use: kWh @ N$1,908; ECB levy @ N$5,87; NEF levy @ N $3,96. That’s N$11.738 before the electricity reach the consumer?! Cut the middle man NamPower! This is not sustainable. Help . . .

Nuwe CEO van Social Security Commision, baie Geluk met u aanstelling. Doen ons gemeenskap ’n guns en heroorweeg die uitbetaling tydens sterftes. Daardie bedrag was in die verlede handig omdat dit binne 24 uur opgeëis kon word. Nou moet daar 30 dae gewag word. Nee asseblief, soms is daar nie geld of ’n polis om begrafniskostes te dek nie. So asseblief, kan dit binne 24 uur of 48 uur uitbetaal word? Dankie baie.

Aan die sogenaamde vuurvreter van Rehoboth, los die dorpsraad. Hulle speel die vuil politiek waarvan jy deel is. Jy het hulle help instem, so slaap op die bed waarvoor jy gewerk het. – Rehoboth-inwoner

Mnr. Jackie Britz, wil u dit nie dalk oorweeg om terug te keer na ons geliefde skool nie? Onder u bewind was daar orde, dissipline en vooruitgang. Huidig is daar net squad jumps, daggarokery, dronk kinders by die skool, seks in toilette en totale agteruitgang van ons eens pragskool is nou oral te bespeur.









Kommentaar

Republikein 2024-04-26

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Frosinone 3 vs 0 Salernitana | Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.78 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.05/OZ UP +0.31% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.71% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.96/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 913.47/OZ DOWN -0.0026 Sport results: Premier League: Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth | Arsenal 5 vs 0 Chelsea LaLiga: Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Frosinone 3 vs 0 Salernitana | Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton English Championship: Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City | Leicester City 5 vs 0 Southampton Weather: Katima Mulilo: 16° | 33° Rundu: 16° | 33° Eenhana: 16° | 35° Oshakati: 17° | 34° Ruacana: 17° | 35° Tsumeb: 18° | 32° Otjiwarongo: 14° | 31° Omaruru: 16° | 34° Windhoek: 15° | 29° Gobabis: 18° | 30° Henties Bay: 15° | 22° Wind speed: 26km/h, Wind direction: S, Low tide: 10:31, High tide: 04:30, Low Tide: 22:38, High tide: 16:57 Swakopmund: 15° | 18° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:28, Low Tide: 22:36, High tide: 16:55 Walvis Bay: 16° | 26° Wind speed: 34km/h, Wind direction: SW, Low tide: 10:29, High tide: 04:27, Low Tide: 22:36, High tide: 16:54 Rehoboth: 17° | 31° Mariental: 20° | 34° Keetmanshoop: 22° | 34° Aranos: 20° | 33° Lüderitz: 13° | 24° Ariamsvlei: 20° | 35° Oranjemund: 17° | 30° Luanda: 26° | 29° Gaborone: 18° | 27° Lubumbashi: 11° | 25° Mbabane: 13° | 17° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 14° | 27° Lilongwe: 14° | 26° Maputo: 18° | 25° Windhoek: 15° | 29° Cape Town: 15° | 27° Durban: 17° | 22° Johannesburg: 15° | 23° Dar es Salaam: 23° | 31° Lusaka: 17° | 26° Harare: 14° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.33 | EGP to NAD 0.39 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.68 | RUB to NAD 0.21 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.78 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 74329.37 Down -0.25% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1642.69 Up +6.30% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13346.81 Up +0.49% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.05/OZ UP +0.31% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.71% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.96/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 913.47/OZ DOWN -0.0026