SMS'e vir 28 Julie 2016
SMS'e vir 28 Julie 2016

SMS'e vir 28 Julie 2016

Gerine Hoff
Mense, asb. sê vir my die regering is nie ernstig oor ’n visa-vrye Namibië­ nie. Besef hulle nie die mense gaan hier inkom en nooit weggaan nie. Sien hulle nie wat die Chinese en Angolese doen nie? Ons het nie water nie, daar is nie behuising nie, wie gaan hulle onderhou? Asseblief GRN – dink weer!

Mariental-inwoners is hard geslaan met 'n eiendomsbelasting-verhoging­ van 1 500% vir “land” en 210% vir “property”. Pensioenarisse staan verslae. Wat is die verduideliking vir so ’n onmenslike verhoging?

Ek het my lieflike vrou en seun belowe om uit hierdie vuil politiek te tree, maar vanoggend vyfuur tref die koerantberig my harder as die bittere koue. Vir hoe lank moet ons mense nog rondswerf en die Rehoboth beleërde onaantasbare Council kan van ’n astronomiese N$58 miljoen nie verslag gee nie. Binnekort maak NamWater die water toe. Blok E het nie water omdat hulle nie kan betaal nie, ’n absolute swak rioolstelsel die gevolge van swak vakmanskap en die verkoop van tenders aan amptenare en families wat eenvoudig nie die vaardighede het nie. N$9,5 miljoen se tender is alweer vir verkwansel.
– Die vuurvreter

Ezaan, dit is ongelukkig nie net vir mense toelaat nie. Hulle het ook behuising, skole, mediese sorg, water, krag, kos en klere nodig. Jy is welkom om vir 10 behoeftige Namibiese gesinne te sorg as jy dan so graag wil deel.

10 uit 10 vir Tanja Bause se rubriek! Ja. Die mens is wreed!

Stad Windhoek, hou op met jul skelmstreke. Verlede maand te lui gewees om my meter te kom lees en sommer self besluit ek skuld jul N$2 450. En dit terwyl my rekening gewoonlik slegs N$950 per maand is. Ek betaal toe (betyds) slegs N$1 000 op die rekening wetend dit word die daaropvolgende maand ge-“interim reversal”. Met die rekening vir dié maand is dit toe ook so en is alles terug na normaal BEHALWE dat ek nou beboet word met ’n “interest on arrears”­ van N$25 terwyl ek nog nooit laat was met enige betaling nie. Net nog ’n skelm manier om julle koffertjies aan te vul? ’n Uiters ondeurdagte rekeningkundige praktyk.

Joernaliste moet in die tye waarin ons leef skerper as valke waarneem en ongeag aansiens des persoons harde kritiek lewer waar nodig. As die vrye pers so gemuilband word deur maghebbers wat selfs so ver gaan om burgers se grondwetlike magte te skend, dan moet die joernaliste vir die landsburgers se saak veg. Doen julle dit nie, beland ons nog almal in Job Amupanda se kraal.

Ja, ons kla en kla mos net in die koerant van Rhb dorpsraad se gemors. Het mos net op dowe ore geval. Kyk nou net die jare se gemors wat nou uitkom. Raak ontslae van die korrupte gemors daar.

Ek’s so dankbaar wat Harambee doen, maar my idee is gee mense werk. Namibië was nie land van armes nie, daar is myne vir koper, diamante, goud, uraan – maak myne vir ons oop. – Magdalena Gaeses, Grootfontein

Skeld alle ouderdomspensioentrekkers vry van belasting en enige ander stremming. Het hulle nie reeds dubbel en dwars hul deel gedoen nie?

Ek het dringend hulp nodig vir my seun. Hy is 17. Gebruik dagga, alkohol, baie aggressief.

Taxi C 509: My mense en vroue, pasop ek het vanoggend oorgekom, ek is gerob van my selfoon en dokumente. Dis ’n vaal “Dankie Botswana”, die driver is alleen en agterna word manne in pak klere gaan gelaai. (Dankie Botswana verwys na motors wat van dié buurland ingevoer is. – Red)

Chairman Moa Zedong secondary skool is so ’n pragtige skool, kan hulle tog nie ’n mooi skooldrag vir die leerlinge ontwerp nie?

Ek wil weet wat by councillor Loraine Christ se kantoor aangaan. Het aansoek gedoen vir SME-hulp. As jy navraag doen dan word jy vertel die raad moet nog sit om aansoeke deur te gaan. Al die ander regions het al hulle mense begin help. Jan van Wyk, jy sal moet kyk wat aangaan.

I.v.m. versoek vir evangelisasiedienste vir Usakos, beplande datum 24-30 Okt. – Ev. Charles van Wyk.

“Court cases are a joke”. Kyk hoe lyk die samelewing. Moord en doodslag! Dis tyd dat ons as burgers van die land opstaan teen die euwels. Ons moet begin en die “Justice” aankla. Of die doodstraf eis!

Ek wonder net wanner kry ons wat so naby Kriess bly krag, want plekke rondom Kriess kry krag behalwe mense van Clencoe-plaas. Mnr. Van Neel het duidelik gesê mense van Clencoe sal nie krag kry nie, want hulle is ver van die kragpale af wat nie waar is nie. Nou kan die government iets daaroor doen? Want dis onregverdig dat net die ander mense gehelp word behalwe ons.

Ek wil kla, maar soek ’n nommer waar ek mense kan kla. Ek weet die wet in ’n woongebied sê jy mag nie hoenders aanhou nie. Mense het ’n klomp hoenders en daar is hane agter in hul erf. Daardie hane stel nie hul tyd terug nie. Hulle begin al van drie-uur kraai en as die een ophou, begin die ander een kraai. So hou dit aan tot dit begin lig word. Die erwe is baie na aan mekaar in Cimbebasia. Dit klink of die hoender op my bed sit en kraai, my erf wemel van die muise wat die hoenders lok en waar daar hoenders en muise is, gaan slange een van die dae hul kos kom haal. Asb., dit is rusverstoring.

Thornbary by Standard Bank Klein Windhoek. Dankie vir jou goeie diens en vriendelikheid. Anita

Weet u dalk van ’n mansklere-ontwerper, veral pakke in Windhoek? Ek sukkel om my size vanaf die rak te koop. Daar was destyds ’n Angolese ontwerper genaamd Domingo wat hom goed van sy taak gekwyt het. As u kan help, laat ek van u hoor.

Die !Oe #Gân tradisionele owerheid is besig met daylight robbery met die uitskryf van permit vir die vervoer van vleis. Een skaap- of bokkarkas kos N$20. As jy drie karkasse vervoer, kos die permit N$60. Al drie karkasse is op dieselfde permit en nie op verskillende papiere nie. Hoekom word dit N$60? Word jy gestraf vir die slag van jou goed? Okombahe-hoofkantoor moet met die waarheid uitkom. Dis droogte!

Ek verneem van ’n One Africa-program dat NHW nie mag patrolleer sonder Nampol nie. Wat is die storie nou oor NHW? Volgens my moet die Stadspolisie eerder hulle koördineer en hoekom mag mense nie op hulle eie rondry en hulle mense bedien deur inligting bymekaar te maak en aan te stuur na die Stadspolisie nie? Die land van ons. Die oomblik as iemand iets doen ten goede, dan wil iemand dit beheer om hulleself te probeer bemark eerder as ook waarde toe te voeg.
– Voice of Reason

Wat staan mens te doen as jou kind nie kan gaan studeer a.g.v. amptenare wat nie hul werk doen nie? Wil die ombudsman nie net eendag daar gaan kyk nie, want kla help nie. Dit is nou vir ’n Code of Conduct-sertifikaat.

Ek wil ons patetiese, korrupte, ou regerinkie herinner wat met die Franse revolusie van ouds gebeur het. Julle is besig om met die leeu se poot te speel. Julle is so vasgevang in julle klugspel van korrupsie, selfverryking, onderdrukking en oornag wetsverandering om jul praktyke te pas, dat julle te laat gaan wakker­skrik as die nasie gaan saamstaan en die reg in eie hand neem om die orde in ons mooi land te herstel. Dis iets wat ons sogenaamde regering nie kan doen nie, en dit gaan julle niks help om mense wat soos ek voel, te wil elimineer nie, want dit gaan niks aan die waarheid verander nie. Dit gaan te goed met julle fat cats. Pasop dat julle nie asiel by een van jul korrupte Afrika-broers gaan soek as die volk jul koppe gaan eis nie.

Ek is dringend op soek na Ryno Platt, die akteur en vryskutrekenmeester asb. SMS info na 081 241 1859 asb.

Kommentaar

Republikein 2024-04-27

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Everton 1 vs 0 Brentford | Newcastle 5 vs 1 Sheffield United | Fulham 1 vs 1 Crystal Palace | Manchester United 1 vs 1 Burnley | Wolves 2 vs 1 Luton Town | West Ham 2 vs 2 Liverpool | Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth LaLiga: Deportivo Alaves 3 vs 0 Celta Vigo | Almería 1 vs 3 Getafe | Las Palmas 0 vs 2 Girona | Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Juventus 0 vs 0 AC Milan | Lecce 1 vs 1 Monza | Frosinone 3 vs 0 Salernitana | Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City English Championship: Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City Katima Mulilo: 16° | 31° Rundu: 20° | 32° Eenhana: 17° | 33° Oshakati: 19° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 17° | 30° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 17° | 25° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:03, High tide: 05:02, Low Tide: 23:14, High tide: 17:32 Swakopmund: 16° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 05:00, Low Tide: 23:12, High tide: 17:30 Walvis Bay: 18° | 29° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 04:59, Low Tide: 23:12, High tide: 17:29 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 22° | 33° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 22° | 33° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 26° Lubumbashi: 11° | 24° Mbabane: 11° | 20° Maseru: 10° | 23° Antananarivo: 15° | 24° Lilongwe: 13° | 24° Maputo: 17° | 26° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 23° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 24° Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.66 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.78 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.05/OZ UP +0.31% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.71% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.96/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 913.47/OZ DOWN -0.0026 Sport results: Premier League: Everton 1 vs 0 Brentford | Newcastle 5 vs 1 Sheffield United | Fulham 1 vs 1 Crystal Palace | Manchester United 1 vs 1 Burnley | Wolves 2 vs 1 Luton Town | West Ham 2 vs 2 Liverpool | Brighton 0 vs 4 Manchester City | Manchester United 4 vs 2 Sheffield United | Everton 2 vs 0 Liverpool | Crystal Palace 2 vs 0 Newcastle | Wolves 0 vs 1 Bournemouth LaLiga: Deportivo Alaves 3 vs 0 Celta Vigo | Almería 1 vs 3 Getafe | Las Palmas 0 vs 2 Girona | Real Sociedad 0 vs 1 Real Madrid SerieA: Juventus 0 vs 0 AC Milan | Lecce 1 vs 1 Monza | Frosinone 3 vs 0 Salernitana | Udinese 1 vs 2 AS Roma European Championships Qualifying: Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City English Championship: Norwich City 2 vs 2 Swansea City | Watford 1 vs 0 Sunderland | Sheffield Wednesday 3 vs 0 West Bromwich Albion | Bristol City 2 vs 0 Rotherham United | Southampton 0 vs 1 Stoke City | Huddersfield Town 1 vs 1 Birmingham City | Blackburn Rovers 0 vs 0 Coventry City | Cardiff City 1 vs 4 Middlesbrough | Millwall FC 1 vs 0 Plymouth Argyle | Queens Park Rangers 4 vs 0 Leeds United | Coventry City 2 vs 3 Hull City Weather: Katima Mulilo: 16° | 31° Rundu: 20° | 32° Eenhana: 17° | 33° Oshakati: 19° | 33° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 17° | 31° Otjiwarongo: 17° | 30° Omaruru: 19° | 32° Windhoek: 16° | 28° Gobabis: 17° | 28° Henties Bay: 17° | 25° Wind speed: 19km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:03, High tide: 05:02, Low Tide: 23:14, High tide: 17:32 Swakopmund: 16° | 22° Wind speed: 21km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 05:00, Low Tide: 23:12, High tide: 17:30 Walvis Bay: 18° | 29° Wind speed: 28km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:01, High tide: 04:59, Low Tide: 23:12, High tide: 17:29 Rehoboth: 18° | 29° Mariental: 21° | 32° Keetmanshoop: 22° | 33° Aranos: 18° | 31° Lüderitz: 16° | 28° Ariamsvlei: 22° | 33° Oranjemund: 14° | 25° Luanda: 25° | 30° Gaborone: 15° | 26° Lubumbashi: 11° | 24° Mbabane: 11° | 20° Maseru: 10° | 23° Antananarivo: 15° | 24° Lilongwe: 13° | 24° Maputo: 17° | 26° Windhoek: 16° | 28° Cape Town: 16° | 23° Durban: 15° | 24° Johannesburg: 14° | 23° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 15° | 25° Harare: 12° | 24° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.44 | EUR to NAD 20.1 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.8 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.66 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.23 | USD to DZD 134.22 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.79 | USD to EGP 47.85 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1329.44 | USD to ZAR 18.78 | USD to ZMW 26.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 75370.99 Up +1.40% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1673.12 Up +1.85% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13354.97 Up +0.06% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 25917.59 Down -3.21% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9142.54 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 338.05/OZ UP +0.31% | Copper US$ 4.54/lb UP +0.71% | Zinc US$ 2 869.50/T UP 0.15% | Brent Crude Oil US$ 88.96/BBP UP +0.08% | Platinum US$ 913.47/OZ DOWN -0.0026