SMS'e vir 27
SMS'e vir 27

SMS'e vir 27

“. . .ernstige vissermanne sal steeds kom. . .”
Mandy Rittmann
Ja nee! Nou word die fietsvissermanne net verder gehelp om met onwettige aas te vang, want hulle het ook nie eers die maandelikse N$14 betaal nie. En dan verkoop hy nog die vis, maar die man wat een dag in 'n naweek wil vis vang om te eet, moet die vreeslike bedrag betaal. A-nee-a, julle slim mense het nou regtig nie gedink wat julle doen nie.



Dit lyk my die skade met die visvangpermitte is klaar aangerig. Ek het in 30 jaar wat ek op die pad is nog nooit soveel voertuie met visstokke sien terugry na Suid-Afrika, op een dag soos Maandag nie.



Volgens die internet kos 'n hengellisensie R67 plus R7 aansoekfooi per jaar in Suid-Afrika. Moet ekstra betaal as jy kreef wil duik, mossels grawe, ens. Weet nie waar ons minister aan sy getalle kom nie.



Ministerie van finansies, wanneer gaan julle dan tog die studiegelde van 2017 aan NSFAF oorbetaal vir prosessering? Ons kinders kry swaar in ander lande en die universiteite wil hulle nie eksamen laat skryf as gevolg van uitstaande skulde. Ons maak staat op die beursgelde, maar hulle stel ons teleur.



Die visvangheffingdebakel is my insiens heel van pas. Die ernstige vissermanne sal baie beslis steeds kom visvang. Dis die hengelaars wat noustrop begin trek, want saam raak visvang en hengel nou 'n duur sport. - Koos Wyevoete



“Son of a Gun”, win eers inligting oor sekere kwessies by die betrokke owerhede in voordat jy jou onkunde aan die land wys.



Dankie vir kaalkopwaarheid dat die regering na amper 30 jaar nie bevoegd is om 'n land te bestuur nie! Waar is die minister van gesondheid? Van die skoon, werkende hospitale van destyds het niks oorgebly nie. Willie werk en onbevoegde personeel volop! Minister moet besoek bring dat jy die ware jakob kan sien!



Mors van water! Munisipaliteit word 10 uur voormiddag gebel oor 'n waterlekkasie in Mose Tjitendero-straat. Teen 17:00 loop die water nog steeds. Die vorige dag bars 'n pyp 100 meter verder en 4 ure later loop die water nog. Dit blyk dat watervermorsing hulle nie kan skeel nie. Die publiek betaal mos.



Daar is 'n rede hoekom daar leeus, olifante, muskiete en vlieë op die aarde is. Het mense wat nie geld het vir hout- en staalkrale nie nog nie gehoor van takke pak vir krale snags vir hulle diere nie? Of is al die bosse al opgebrand?



Met betrekking tot die belasting­sisteem: Raak permanent ontslae van die absurde "penalty"-heffings en behou 'n realistiese renteheffing, sodat dit vir belastingbetalers wat agter raak moontlik is om weer hul belasting in orde te kry.



Ek het my opgawes vir 2015 en 2016 op tyd ingehandig asook 2017, maar uitbetaling ontvang, nee, maar jy moet op tyd ingee vir ministerie van finansies om te sit op hul hande. Bel jy, geen antwoord. Kry jul huis in orde. Gevrek!



Die hartseer realiteit en rede vir die swak graad 10-uitslae van die Hardapstreek is die totale afwesigheid en gebrek aan belangstelling en toewyding aan hulle studies en addisionele hulp na ure, aangebied deur toegewyde leerkragte aan 'n groot deel van die leerlinge. Die laksheid, afwesigheid en belangeloosheid laat jou met 'n gevoel van totale magteloosheid sonder hoop op ware sukses.



Ek wil net sê, die een wat met die voorstel gekom het vir die nuwe visregulasies moet deur die weerlig getref gewees het teen sy kop, want iewers het sy brein tot stilstand gekom. Weereens word ons gestraf vir die wat so geld steel, moet nou opdok vir hulle. Dit is diskriminerend. Wat van wit mense wat visvang vir kos op die tafel wat nie daardie N$1 500 kan betaal nie? Nee wat, nog 'n spookdorp. Jul het nie gedink nie. Laat die weerlig die werk doen sodat jul tog net kan bykom.



You are grossly shirking your responsibilities Min. Shaningwa. When the MEC send the principal of a school to suspend a teacher he must do it immediately. Dire consequence might be the result for disobedience. You as minister has the machinery to enforce your command. Other town councils are watching your inabilities with eagle eyes. Do not follow the example of the ANC to allow one person to plot steal and plunder to eventually bring our hard fought democracy to its knees. Please use your conscience.



Ek lees al die besware oor die nuwe viswet. Mense, dit val op dooie ore omdat eintlik net 'n sekere groep regtig ly. Ek wonder wat is volgende.



Het die hoofbeampte van Renaissance Health al geantwoord op my SMS van 10 Julie in verband met NBC?



My vraag is net dit. As ek 'n hengelpermit uitneem, watse bewys moet ek gee dat ek 'n fietshengelaar, bestaanshengelaar of sportshengelaar is? Moet ek met my fiets en visstok tot in hulle kantore ry? - Fietshengelaar



Kusdorpe verhuur fietse uit om jul inkomste aan te vul, permit nou te duur!



Paul Goagoseb, Gotthard Gurirab and group. You are really in wilderness pity for you. Nobody is appointed but elected. Vetting is a normal exercise. Unity and cooperation is perfect and will continue between Lutheran churches. Resign and go and established your own church. Paul even was kicked out by Swapo and Gurirab run away after losing elections. Bye! Enjoy yourself and leave Bishop //Gamxamub. Totsiens.



Dit is beter as Struggle Kids in Aranos die voordeel geniet. So waar, want as daar aangestel word, dan is dit net dieselfde families.

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Udinese 1 vs 1 Empoli | Monza 0 vs 1 Frosinone | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City F1: Emilia Romagna GP First:Max Verstappen Red Bull 01:25:25 Second:Lando Norris McLaren + 00:00:00.725 Third:Charles Leclerc Ferrari + 00:00:07.916 Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Udinese 1 vs 1 Empoli | Monza 0 vs 1 Frosinone | Sassuolo 0 vs 2 Cagliari | Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City F1: Emilia Romagna GP First:Max Verstappen Red Bull 01:25:25 Second:Lando Norris McLaren + 00:00:00.725 Third:Charles Leclerc Ferrari + 00:00:07.916 Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 9° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 14° | 29° Windhoek: 12° | 26° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 20° | 36° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 07:06, High tide: 13:28, Low Tide: 19:06, High tide: 01:31 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 25km/h, Wind direction: S, Low tide: 07:04, High tide: 13:26, Low Tide: 19:04, High tide: 01:29 Walvis Bay: 22° | 33° Wind speed: 25km/h, Wind direction: SE, Low tide: 07:04, High tide: 13:25, Low Tide: 19:04, High tide: 01:28 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 18° | 30° Aranos: 15° | 29° Lüderitz: 16° | 35° Ariamsvlei: 18° | 32° Oranjemund: 13° | 33° Luanda: 24° | 26° Gaborone: 14° | 27° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 12° | 25° Maseru: 8° | 24° Antananarivo: 15° | 22° Lilongwe: 13° | 26° Maputo: 20° | 27° Windhoek: 12° | 26° Cape Town: 14° | 21° Durban: 17° | 28° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 13° | 25° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%