SMS''e vir 20 September 2016
SMS''e vir 20 September 2016

SMS''e vir 20 September 2016

“Daar waar dit reën, trek hulle.”
Gerine Hoff
Sowat 30 jaar gelede – dus voor onafhanklikheid – het ons Otjiherero as vak op skool gehad. In JG van der Wath in Okahandja en Eros Laerskool hier in Windhoek. Dit sal regtig gaaf wees as die ministerie inheemse tale as keusevakke kan insluit by skole. Dit sluit al die tale van ons land in. Sou jy na skool in die toerismebedryf wou ingaan, sal dit jou ’n geweldige voorsprong gee. Om enige inheemse taal aan te leer, is eweneens in enige besigheid ’n aanwins. Saam met die taal leer jy ook van die kultuur en dit maak dat ons op meer vlakke mekaar beter kan verstaan en verdra.

Die SMS oor bring godsdiens terug in die skole: Almal van ons was onder die geklank van Godswoord, maar hoe lyk ons lewens? Ek is dronk, maar sê vir my kind om nie te drink nie. Woorde wek maar voorbeelde trek. Laat ons ophou om te huigel.

Hello Republikein. Innige medelye oor die heengaan van Alita. Sy was ’n pragtige mens en alle sterkte aan haar gesin, familie en kollegas.

Of Air Namibia afgekraak gaan word of nie, hang mos af van die kwaliteit van diens en die prys. Met die geweldige subsidies wat ons betaal behoort hulle mos te wen. Maar kwaliteit kom mos van lojale en bekwame personeel met werkstrots.

I really do think minister Calle Schlettwein did the right thing to stop all tenders till the end of 2016, but how many ministers wrung their hands already for that hell of a kickback? Now theiroverseas holiday trips are down the drain. What a pity. Shame.

Ek stem saam met die SMS van Dinsdag, dis so. Moenie die splint in die Jansens se oog vergeet nie. Sien die balk in jou eie oog. Jy oordeel niemand nie, want oordeel kom ons nie toe nie. Elkeen sit met geraamtes in ons kaste.

Die afgelope Vrydag- en Saterdagaand en Sondagmiddag moes inwoners van Klein Windhoek tevrede wees met harde musiek waarvoor daar blykbaar toestemming was. City of Windhoek ken nie hul eie regulasies nie. Dit is onaanvaarbaar en sal gestop word. – R Cronier

As Telecom Namibia ’n landwye probleem het met die internet, moet hulle die pers en radio gebruik om hulle kliënte in te lig.

Die geskrewe woord word soms ook verkrag. Bankrotveilings se lyste: Lounsch, Suit/Zink Plates, ens. Koop tog asb. dieksjonerries virri tiksters. – Oom Peet

Los ons Hardap “governor” uit. Sy is ’n mens-mens. Ek glo nie vir ’n oomblik sy is korrup nie.

’n Keetmans munisipale raadslid sê volgens ''n Engelse dagblad daar moet indringend gekyk word na die 99% Swapo kamphuurders wat waterprobleme onder meer beleef; hoeveel van die kamphuurders is van u Tseiblaagte woonbuurt? Niemand? Al u comrade huurders, is sommige van hulle nie dalk omstandigheid-Swapo’s nie? Daar waar dit reën, trek hulle. “If you can''t beat them, join them”? Is dit dalk waar dat party munisipale kampe onderverhuur word? Sterkte! Bedoel g''n kwaad.

Oh my goodness! Air Namib­ia’s exhorbitent prices, pathetic service and arrogant attitude? Lady/sir – which airline have you been using all this time? It is such a shame the way you belittle your airline. I am a regular and I can assure you that Air Namibia has always been the best. In Afrikaans the saying goes “moenie skoon water uitgooi vir vuil water nie“. Not so long ago there was an airline that was also said to be cheaper and better. Where are they now? “Pasop”!

Keetmanshoop-raadslede, sterkte vir julle en dankie vir die positiewe belegging wat julle in ’n kort tyd na die dorp bring (moenie ag gee op die negatiewe, afbrekende bydraes nie). Ons, die inwoners, wag egter nog op antwoorde oor die onreëlmatighede soos uitgewys in die swak finansiële verslae van 2012-2013, 2013-2014, 2014-2015, asb.

Ek stem saam dat die “tax” onduikers vasgevat moet word, maar wat van ons wat so gewurg word en nie rêrig kan leef nie? Die “tax” wat van N$50 000 ’n jaar betaal moet word, is hoekom hulle skelm raak. Skuif dit na N$70 000 en kyk bietjie wat gebeur. O ja, en die mense wat so baie werke en besighede het, maak ook maar meeste van die tyd droog, want nie alles sal winsgewend wees nie. Dis net groothartigheid of ’n groot ego.

Mense moet verstaan dis nie Namibië se groot rugbyspan nie, dis die klubrugbyspan. Ons nasionale rugbyspan speel fantasties rugby en ons kan trots wees op hulle. En ons klubrugbyspan het nog baie werk nodig en die “government” stel nie genoeg geld beskikbaar vir Namibië se rugby nie.

Betaal taxi-eienaars ooit belasting op die inkomste wat tussen N$9 000 en N$12 000 kan wees per taxi? Daar is amptenare wat tot vier taxi’s het.

Daar’s ’n slang in die gras. Keer asseblief dat “CEO” in Rehoboth nie gaan nie. Swapo “council”, ons hoop nie julle wil vir Willie Swarts “acting” maak nie. Kom Rehoboth, bid en laat ons op die Here vertrou dat geregtigheid geskied, want ons het probeer. “ACC” en “government” wil nie vir Rehoboth help nie.

O genugtig! Is dit hoekom somin kriminele vasgetrek word? By die padblokkades is die stoele al aan stukke van al die sit.

Amen. Ek stem saam met die skrywer, laat hulle die paddastoelkerke uitlos. En kyk na hulle eie, waar is dit?

Baie dankie met die vinnige hulp met die flou word van my 11-jarige seun by apteek aan Gerhart en dr. De Villiers­ by Snyman “Circle”.
– J Mouers

Goeie dag aan almal in Namibië. Wil net graag die persoon vra wat wil weet wie herwin koerante, maak asb. met my kontak. – Whilly Hochtritt, 081 406 7965

Kommentaar

Republikein 2024-05-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca European Championships Qualifying: Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 11° | 27° Omaruru: 11° | 30° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 27° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 35km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:49, High tide: 12:03, Low Tide: 17:43, High tide: 00:16 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:01, Low Tide: 17:41, High tide: 00:14 Walvis Bay: 23° | 33° Wind speed: 28km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:00, Low Tide: 17:41, High tide: 00:13 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 32° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 15° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 16° | 30° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 22° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 12° | 27° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 23° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 14° | 27° Harare: 13° | 26° Currency: GBP to NAD 23.08 | EUR to NAD 19.81 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.28 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.28 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 387.56/OZ UP +0.41% | Copper US$ 4.90/lb UP +1.27% | Zinc US$ 2 979.50/T UP 0.05% | Brent Crude Oil US$ 83.45/BBP DOWN -0.0039 | Platinum US$ 1 054.66/OZ DOWN -0.0066 Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca European Championships Qualifying: Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 11° | 27° Omaruru: 11° | 30° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 27° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 35km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:49, High tide: 12:03, Low Tide: 17:43, High tide: 00:16 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:01, Low Tide: 17:41, High tide: 00:14 Walvis Bay: 23° | 33° Wind speed: 28km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:00, Low Tide: 17:41, High tide: 00:13 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 32° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 15° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 16° | 30° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 22° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 12° | 27° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 23° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 14° | 27° Harare: 13° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.08 | EUR to NAD 19.81 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.28 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.28 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 387.56/OZ UP +0.41% | Copper US$ 4.90/lb UP +1.27% | Zinc US$ 2 979.50/T UP 0.05% | Brent Crude Oil US$ 83.45/BBP DOWN -0.0039 | Platinum US$ 1 054.66/OZ DOWN -0.0066