SMS'e vir 20 Januarie 2017
SMS'e vir 20 Januarie 2017

SMS'e vir 20 Januarie 2017

“Jakkals verander van haar, maar nie van snaar!”
Gerine Hoff
Die Möller-verdagtes kla dat hulle sleg behandel word. Wat verwag julle? Seker vyfster-behandeling. Mag julle nog slegter behandel word!



Windhoek raak ernstig oor water – Wat 'n grap. Soos die Engelse sê: Too little, too late.



'n Privaatskool met byna 300 leerlinge en onderwysers “verander” oor die Kerstyd skielik in 'n toesigsentrum en siedaar, daar is al Educare se probleme summier opgelos. Wie val vir dié foefie?



Ek dink die instansies (lande) wat geld aan die kinderhuise en organisasies waar die Kinghorns betrokke was, geskenk het, moet dit eers tydelik stop tot bevoegde mense aangestel word. Hulle is nie verniet bekommerd nie . . .



Al het die naam kwansuis verander, duur sake maar presies voort by Educare soos wat dit verlede jaar gegaan het – ongekwalifseerde onderwysers, kinders wat nie geregistreer is nie, geen rapporte. Jakkals verander van haar, maar nie van snaar!



Verstommend hoe Educare dink deur net hul naam te verander en 'n SKOOL skielik as 'n toesigsentrum te beskryf, alles nou skielik reg is. Die punt is daar is STEEDS onderwysers wat nie gekwalifiseer is nie, 'n leerplan wat nie hier aanvaar word nie en 'n groot stilte van bestuur oor wat regtig hier aangaan.



Möller-moordverdagtes: Hoop hulle kry nog swaarder. Hulle het mos nie aan die familie se swaarky gedink toe hulle na bewering vir Kaptein Hans vermoor het nie.



Educare: Wat noem jy meer as 50 kinders op 'n perseel wat onderrig en rapporte ontvang? 'n SKOOL.



Kinders agter in die kar: Hulle hoort nie daar nie! Hulle kan nie besluit hulle wil graag daar sit nie. Wat as die voertuig in 'n ongeluk betrokke is? Dis gevaarlik!



Ouers, loop lig vir Educare se “nuwe baadjie”. Mens kan daai man nie vertrou so ver as wat jy hom kan gooi nie.



Wat het geword van die ondersoek rondom die moontlike afskaffing van die jaarlikse winter tydsverandering? Doodse stilte. Regering wil seker weer wakkerskrik en 'n week voor die tyd verander.



Ja, armoede en onnetheid. Die verskil is dat sommige nie verskil tussen skoon en vuil ken nie. Sommige skoonmakers weet nie wat die woord skoonmaak beteken nie. Kyk maar net hoe vee hulle die vloere in winkelsentrums met hulle reusebesems. Hulle vee net daar waar hulle iets met die oog sien en weet nie daar lê baie stof op die vloer nie. So kyk maar altyd in die lug of die glas wat jy gaan gebruik skoon lyk of skoon is. Kom ons los dit eers daar. Armoede was nooit 'n rede om 'n vuil voorkoms te hê nie, alhoewel ek nog 'n skoon boemelaar wil sien.



Aan die persoon wat 'n wrok teen Brian en Pam Kinghorn koester, ek kry jou baie jammer. Dis deur mense soos jy dat die land sal sink. Kry skaam en staan op en probeer om dieselfde te doen vir die armes in die land. Jy het niks vir hierdie land of die arm mense ooit gedoen nie, dit is hoekom jy tyd gehad het om dit te doen wat jy gedoen het aan die twee mense. Stel jou voor iemand laat jou ouers so toesluit. Moenie aan ander doen wat jy nie aan jouself gedoen wil hê nie. Pasop.



ACC in Mariental. "Swart man se sweet . . ." Jy walg my met jou rassistiese aanmerking.



Ons hoor een pastoor van die Lutherse kerk het die gemeente se geld verduister wat by Old Mutual gebank was. Hoekom is die leiers nou stil? Ander pastore is uit diens ontslaan. Is dit omdat hy in goeie boeke van die leiers is of wat? Moenie nog skeuring in die kerk soek nie en skors hom dat geregtigheid geskied. Hy praat mos in die guns van die leiers. Dan soek julle onse 40% om prokureurs te betaal. Ons is bankrot betaal aan prokureurs en ons verloor sake. Gemeentes, maak julle oë oop. Kerk se wette word weer verander.



Mense asseblief pas julle ore op. Dis ongelooflik hoe vinnig mens kan doof raak. Skaf 'n hond aan en net daar is jy doof. In Elandstraat bly amper net dowes.



Bierbrouery en kompetisie-prystrekkers, watter kriteria word gebruik om net altyd Oshiwambo-deelnemers as wenners aan te wys? Something sinister is at play here. I'm not a racist and you cannot select lucky winners elsewhere. Come on TV and say this is a live draw! Stop this bull. FAIR PLAY!



Die Village Council van Gibeon is 'n grap. Niemand daar is ernstig oor hul werk nie. As jy die CEO wil sien is sy op jaarlikse verlof of op siekverlof of in 'n vergadering. Die kassier is onvriendelik en sommige werkers is gesuip gedurende die werksure. En praat jy oor hierdie probleme in 'n gemeenskapsvergadering, dan steek jy iemand in sy oë of jy haal sy brood uit sy mond. Maar sowaar, dit kan nie so gaan nie. Sal waardeer ons kry nuwe CEO dan sal miskien alles beter loop in Gibeon.



Ek wil graag weet of Dove Funeral met die hospitaal van Rehoboth 'n kontrak geteken het? Dis maar al.



Geen mens sal verstaan hoe onbeskryflik dankbaar ek as ouer is nadat my kind by Juf Cornelia Blaauw by Parkies se klas opgeëindig het nie. My kind wil weer leer en wil weer skool toe gaan na 'n aaklige 2016. Dis iemand wat die kinders gemaklik laat voel en wat verstaan 'n kind is maar net 'n kind. Alle dank.



Ons, die pensioentrekkers, het die land en Windhoek opgebou. Ons veterane moet betaal word asb.



Ek verstaan nie, my kind gaan graad 11 toe by Cosmos. Hy moet N$300 betaal wat kamma verpligtend is. My vriendin se kind kry ook daar skool, sy moet N$300 betaal verpligtend? Help asb.



Madam Moola, ek wil weet: moet ek 'n lidmaat wees iewers om 'n prys te wen? Ek speel al amper meer as drie jaar elke dag meer as drie keer en nie eens klein prys gewen nie. Of maak julle geld van ander en gee ander?



Dankie Tielman, jy het my dag gemaak. Ek het lanklaas so lekker gelag!



Rehoboth Nampost, your customer service skills suck. Ek bel al van gister af maar daai phone word nie opgetel nie. Met wat is jy besig dat jy nie 'n kantoor phone optel nie? Pathetic service.



? is bekend vir sy wonderlike natuurfoto's. Maar ai, die niksseggende familiefoto's kan maar hierdie jaar bly waar dit hoort. In die familie-album.



Just want to thank constable Shilongo and her colleagues of Windhoek City police for outstanding services. They acted immediately and caught the thief red handed. Busy grinding my number off my municipal waste bin after he took it without my permission. Marietjie Cook, Buffelstraat 1 Suiderhof.



Laat julle getroude manne by julle bly. Hou op oordeel en vinger wys! Dis hulle wat rondloop, en uit eie wil maak hul kinders!



Ek is bekommerd oor die reën net nie wil kom nie. Namibië het nou drie jaar se droogte agter die rug en die enkele buie wat tot nou geval het, is nie genoeg om die damme vol te maak en te verseker dat ons 'n reserwe water opbou nie. Met al die voorspellings wat die weerkantoor en weerprofete maak, het 'n mens regtig gehoop teen dié tyd sou dit aansienlik meer gereën het. Om hierdie rede is dit veral kommerwekkend om nog steeds te sien hoe onwettige karwassers water vermors. Die effense toename in die damvlakke moet ook niemand oorgerus maak nie. Laat ons almal steeds saam staan en water spaar waar ons kan.

Kommentaar

Republikein 2024-05-17

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca European Championships Qualifying: Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 11° | 27° Omaruru: 11° | 30° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 27° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 35km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:49, High tide: 12:03, Low Tide: 17:43, High tide: 00:16 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:01, Low Tide: 17:41, High tide: 00:14 Walvis Bay: 23° | 33° Wind speed: 28km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:00, Low Tide: 17:41, High tide: 00:13 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 32° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 15° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 16° | 30° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 22° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 12° | 27° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 23° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 14° | 27° Harare: 13° | 26° Currency: GBP to NAD 23.08 | EUR to NAD 19.81 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.28 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.28 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 388.44/OZ UP +0.44% | Copper US$ 4.94/lb UP +1.93% | Zinc US$ 2 986.30/T UP 0.28% | Brent Crude Oil US$ 83.58/BBP DOWN -0.0023 | Platinum US$ 1 059.61/OZ DOWN -0.0019 Sport results: Premier League: Manchester United 3 vs 2 Newcastle | Brighton 1 vs 2 Chelsea | Tottenham Hotspur 0 vs 2 Manchester City LaLiga: Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis | Celta Vigo 2 vs 1 Athletic Club | Getafe 0 vs 3 Atletico Madrid | Sevilla 0 vs 1 Cadiz | Rayo Vallecano 2 vs 1 Granada | Girona 0 vs 1 Villarreal | Real Madrid 5 vs 0 Deportivo Alaves | Osasuna 1 vs 1 Mallorca European Championships Qualifying: Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 11° | 31° Rundu: 11° | 30° Eenhana: 11° | 31° Oshakati: 12° | 30° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 13° | 29° Otjiwarongo: 11° | 27° Omaruru: 11° | 30° Windhoek: 11° | 26° Gobabis: 12° | 27° Henties Bay: 19° | 35° Wind speed: 35km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:49, High tide: 12:03, Low Tide: 17:43, High tide: 00:16 Swakopmund: 20° | 26° Wind speed: 27km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:01, Low Tide: 17:41, High tide: 00:14 Walvis Bay: 23° | 33° Wind speed: 28km/h, Wind direction: E, Low tide: 05:47, High tide: 12:00, Low Tide: 17:41, High tide: 00:13 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 15° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 15° | 28° Lüderitz: 20° | 32° Ariamsvlei: 16° | 30° Oranjemund: 15° | 25° Luanda: 24° | 27° Gaborone: 16° | 30° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 13° | 22° Maseru: 9° | 23° Antananarivo: 12° | 27° Lilongwe: 15° | 28° Maputo: 19° | 28° Windhoek: 11° | 26° Cape Town: 15° | 22° Durban: 17° | 23° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 23° | 32° Lusaka: 14° | 27° Harare: 13° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.08 | EUR to NAD 19.81 | CNY to NAD 2.53 | USD to NAD 18.28 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.71 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.54 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1520 | USD to ZAR 18.28 | USD to ZMW 25.5 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79509 Up +0.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1740.48 Up +0.45% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13411.39 Down -0.07% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 388.44/OZ UP +0.44% | Copper US$ 4.94/lb UP +1.93% | Zinc US$ 2 986.30/T UP 0.28% | Brent Crude Oil US$ 83.58/BBP DOWN -0.0023 | Platinum US$ 1 059.61/OZ DOWN -0.0019