SMS''e vir 14 September 2016
SMS''e vir 14 September 2016

SMS''e vir 14 September 2016

‘’n Dreigement vir ’n dreigement?’
Gerine Hoff
Jannerwarri, Feberwarri . . . Aag wat, stop maar hier. Tussen Mariental en Maltahooi stink dit van vals pensioen­note. Siesa! – Oom Pittie

Slagting op ons paaie. Saterdag 10 September ook amper deel van die statistiek. Op pad na Avis, op brug kom voorryer van brigade al swaaiende en teen hogere spoed aangeja. My vrou wat bestuur, hou stil so na moontlik aan randsteen en die meneer mis ons rakelings. Ek wil graag weet waar die joos heen moet daar met ’n sedanvoertuig padgegee word sonder om skade aan bande en wielvellings aan te rig in ’n poging om uit die pad van die slingerende voertuig te kom. Probeer ’n voorbeeld vir padveiligheid stel of moet onskuldige padgebruikers deel van statistiek word?

Bruce Salt, ek stuur vir jou dit: Jy weet nie wat alles vir jou voorlê nie, maar ek weet dat God met jou sal wees. Alle sterkte met die aandurf van die Engelse Kanaal. Die Here seën jou.

I hereby wish to extend our heartfelt condolences to the family of the late Mr Dawie Leibbrandt as well as the St George's school and fraternity. May his soul rest in eternal peace. From a St George's ouma, Rehoboth.

Hier kom groot moeilikheid. KLM offer ’n vlug na Frankfurt teen N$7 000 en vir N$9 900 na Amsterdam. Dis ’n snaakse bedryf die. Goedkoper as verder eindbestemming. Dit laat my dink en daar is die antwoord. Die Nederlanders is agter Air Namibia se kliënte aan om hulle oor te haal met hul prys. Ek hoop Air Namibia is gerat vir die een. Hoop hulle vat die manne aan. Ons kan nie sommer ander toelaat om ons markaandeel so te vat nie. Man is man!

President en sy ministers se nonchalante houding teenoor die verhogingkwessie van onderwysers kan verreikende gevolge vir die land inhou. Ek is buitestaander, maar ook tog ’n ouer en wil graag sien dat ’n oplossing gevind word. Ek voel jammer vir my onderwyservriende wat met daai karige salaris oor die weg moet kom. Dis pateties. Die bietjie sente wat hulle sal verloor, sal nie die regering dieper in die skuld steek nie. Wie wel gaan verloor, is ons kinders. Dus, die regering moet ook weer hieroor nadink en sy hardgebakte houding verander. Dit maak die onderwysers net meer woedend.

My liewe medeburger (Republikein 12 September), grondwaarde word nie deur die boere bepaal nie, maar deur vraag en aanbod. Dit verskil hemelsbreed van produksiewaarde.

Geen wonder die land is bankrot nie. Hoekom moet die president 33 mense saamneem op sy oorsese reis? Al daai mense moet slaapplek kry in die hotelle en wat van die klomp kos wat geëet word? Whk is vol geboue vir elke minister. Laat hulle uit die kantore kom en kyk hoe lyk die omstandighede waaronder ons mense leef. Kyk wat kos die onnodige monumente? Miljarde dollar en die paaie val uitmekaar en na 26 jaar kry kinders nog steeds onder bome en in tente les. Kyk hoe lekker leef die weermag? Ry net rond en doen inkopies, want daar is nie werk vir hulle nie. Opgesukkel.

Vrae oor NEEEF. Sal die regering “financial institutions” soos banke ook dwing om die “disadvantaged SMEs” te finansier om die 25% te kan koop? Die regering wil mos NEEEF afdwing, so as die NEEEF-affêre wil werk dan moet die banke gedwing word om te help, want waar kry sukkelende mense geld om aandele te koop?

’n Dreigement vir ’n dreigement? Julle kry nie 8% verhoging nie, sê die “government” en as julle dit durf waag om te staak, kry julle ook nie “pay” nie? “Amazing”! Klink asof die onderwysers nou al gesê word dat die aantal kinders wat hierdie jaar gaan druip of “dropouts” gaan word, hulle skuld gaan wees? Hoe belaglik klink dit? Nee wat, ouers en die “govern­ment” moet nou ophou “blame games” speel en kyk waantoe is die kinders van die land op pad. Kinders het heel die pad byster geraak, want hulle word in ’n kombers toegedraai en vinger word in ’n ander rigting gewys. Ouers, skrik wakker! Nie eens jou eie kind gaan op jou oudag vir jou iets oor hê nie.

Kyk, nou het ek ook als gehoor. Kyk, die skelms is tot als in staat. Ek het ’n jaar gelede hier in Windhoek by die hooftak van ’n handelsbank geld getrek by die ATM en by daai geld was ’n vervalste 100 dollar. Die bank het skouers opgetrek en gesê dit kan nie wees nie, ná ’n winkel my amper wou laat toesluit oor ek met ’n vals noot wou betaal? So me. Van der Merwe, dus soos altyd nooit hulle skuld nie. Mense staan met knoeiery en bedrog, nou besteel hulle nog oumense ook? Die skelms ontsien niemand nie! Dis hoekom daar droogte in die land is. Nee sies!

As ek nog een bobbejaan sien op GROEN Namibië gaan ek naar word! Is daar nie ander diere in Namibië ook nie?

Republikein 13/9/16 verwys na verlamde pasiënt se hoë mediese kostes. Kan een van die slim manne met die dik brille en wit jasse in ons land vir my en mede-oningeligtes die volgende verduidelik: Wat het met ons mediese en regspraktyke verkeerd geloop dat albei oënskynlik in een van die grootste bedrog- en klugspelberoepe ontaard het? Kyk na mediese kostes. Waar in jou lewe het jy gesien ’n kamertarief by ’n bekende hospitaalgroep kos ’n paar duisend – nie eens die beste hotel kos soveel nie. Ek het al bedrog by my mediese fonds gerapporteer, maar lyk my hulle is kop in een mus. ’n Prokureurtjie sukkel amper twee jaar om net ’n paar dollar in te vorder van ’n tjek wat ge-“hop” het. Ek vra nou maar net, sit ons nie hier met ’n witboordjie mafia wat groter misdadigers is as die spul op straat nie?

JTL Beukes, baie geluk! Verloor is nie vir julle nie. Trots op ’n staat­maker RHB-skool. Baie dankie aan toegewyde onderwysers wat die beste uit hul leerlinge haal. Rugby­span, daai 19-14 was net ’n gelukkie vir Moria.

Kommentaar

Republikein 2024-05-19

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19% Sport results: LaLiga: Deportivo Alaves 1 vs 0 Getafe | Real Sociedad 1 vs 0 Valencia | Almería 0 vs 2 Barcelona | Las Palmas 2 vs 2 Real Betis SerieA: Torino 3 vs 1 AC Milan | Lecce 0 vs 2 Atalanta | Fiorentina 2 vs 2 Napoli European Championships Qualifying: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City English Championship: Southampton 3 vs 1 West Bromwich Albion | Leeds United 4 vs 0 Norwich City Weather: Katima Mulilo: 10° | 31° Rundu: 10° | 30° Eenhana: 12° | 31° Oshakati: 13° | 31° Ruacana: 12° | 31° Tsumeb: 14° | 29° Otjiwarongo: 12° | 27° Omaruru: 13° | 30° Windhoek: 12° | 27° Gobabis: 13° | 27° Henties Bay: 19° | 33° Wind speed: 41km/h, Wind direction: NE, Low tide: 06:32, High tide: 12:50, Low Tide: 18:28, High tide: 00:56 Swakopmund: 20° | 23° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:48, Low Tide: 18:26, High tide: 00:54 Walvis Bay: 22° | 32° Wind speed: 30km/h, Wind direction: SE, Low tide: 06:30, High tide: 12:47, Low Tide: 18:26, High tide: 00:53 Rehoboth: 12° | 27° Mariental: 16° | 29° Keetmanshoop: 17° | 29° Aranos: 16° | 29° Lüderitz: 19° | 35° Ariamsvlei: 16° | 31° Oranjemund: 14° | 31° Luanda: 24° | 28° Gaborone: 13° | 27° Lubumbashi: 11° | 27° Mbabane: 11° | 23° Maseru: 8° | 23° Antananarivo: 14° | 24° Lilongwe: 15° | 26° Maputo: 19° | 26° Windhoek: 12° | 27° Cape Town: 15° | 20° Durban: 16° | 24° Johannesburg: 15° | 24° Dar es Salaam: 24° | 32° Lusaka: 15° | 26° Harare: 12° | 26° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.01 | EUR to NAD 19.73 | CNY to NAD 2.51 | USD to NAD 18.15 | DZD to NAD 0.13 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.3 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.7 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.55 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.35 | USD to AOA 847.42 | USD to BWP 13.49 | USD to EGP 46.86 | USD to KES 130.48 | USD to NGN 1467 | USD to ZAR 18.15 | USD to ZMW 25.45 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 79530.63 Up +0.03% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.58 Up +0.81% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13426.13 Up +0.11% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26142.84 Up +3.27% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9151.06 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 414.72/OZ UP +1.55% | Copper US$ 5.04/lb UP +4.12% | Zinc US$ 3 059.30/T UP 0.11% | Brent Crude Oil US$ 84.28/BBP UP +0.60% | Platinum US$ 1 084.88/OZ UP +2.19%