SMS'e vir 11 Augustus 2016
SMS'e vir 11 Augustus 2016

SMS'e vir 11 Augustus 2016

“Is die regering te pap . . .”
Gerine Hoff
Aan die persoon wat vra of NEEEB kommunisties is: Dit is nie kommunisties nie, dit is 'n menseregte-oortreding. As jy deur die “UN Declaration of Human Rights” lees, sal jy oplet dat die Namibiese regering amper al die menseregtewette oortree, nie net met NEEEB nie, maar met “affirmative action” ook.


Hoe is dit moontlik dat die kamstige “struggle kids” -manne en -vroue “government” werk soek, wat nie eens skool het nie. Ons kinders wat al klaar is met die skool kry dan nie werk nie!


Ek wonder wie betaal vir die " team of lawyers" wat aangestel is vir die bokser in Rio. Die arme vuisvoos belastingbetaler natuurlik. Sies! Hy moet summier teruggestuur word huis toe. Dis só ’n skande vir ons land. En nou het hy dit kammakastig nie gedoen. REGTIG? Waar daar ’n rokie is . . .


Strydkinders: Is die regering te pap om daai klomp in die bek te ruk? Hulle lyk vir my almal spekvet en gesond. So hulle kan inspring en werk. Daar is baie werkies vir hulle. Versprei hulle om die dorpe skoon te hou. Begraafplase reg te ruk. Staatsgeboue oor te verf, veral die skole. Nee wat, ek het te veel om op te noem. Hulle lyk beslis nie of hulle " struggle" nie! Soek net moeilikheid en stook ander op. Hage, jy en jou span kan gerus strenger optree. Dit word nou ’n baie vervelige storie. Hulle is belaglik.


Wat ’n grap! Nou is die bokser wat so skandes gemaak het in Rio kastig onskuldig. Ja wel, in my 22 jaar in die veld van kriminele vervolging het GEEN beskuldigde ooit gesê hy is skuldig nie - al word hy op heterdaad betrap.


Wat ’n vieslike klad op ons land se naam dat ’n Olimpiese bokser gearresteer word by ’n Olimpiese byeenkoms. Sies! Liewe hemel, dit is tog ’n ongelooflike eer om daar te kan deelneem. Beteken dit dan niks? En om nou te maak asof hy ge-“frame" is, is net so siek.


Genl. maj. (afgetree) Charles Namoloh, ek verstaan nie so lekker u syfers nie. Een polisieman vir elke 114 mense. Het almal dan dieselfde mate van beskerming nodig? As mens so terugdink dan was daar omtrent net so vier polisiebeamptes in elke dorp.


Ons is nou moeg om van Diergaard en Christ te hoor. Diergaard het sy beurt gehad. Julle skrik nou net soos in die RSA. Hulle besef nou net sekere het gebaat. Volgende verkiesing sal die bordjies verhang word. Hier kom ’n ding.


Wat is die rede dat daar gereeld oortyd gewerk word aan die nuwe pad tussen Kleine Kuppe en Olympia in die week, oor naweke, gereeld tot na 9 of 10 uur in die aand? Kan die konstruksiemaatskappy asb. hierop antwoord.


Jy kan sien Usakos-polisie doen nie veediefstal nie, daarom sal hulle nie kan help nie. Julle in Tubisis en Kudubis, Usakos wag net elke maand vir salaris dan is hulle dag gemaak. Jammer vir julle.


Aangesien die direkteur van //Kharas so “reply” op SMS’e in die koerant kan hy ook asb. by Schmelenville in Bethanie kom kyk wat se gemors gaan aan en in die koerant “reply”.


Ja nee, daar het jy dit nou. Namibiese vlagdraer Junias Jonas, met jou inhegtenisneming en swak gedrag hou jy Namibia se naam erg hoog. Geluk man. Dis nou hoe ’n sportman jou land verteenwoordig. Goeie voorbeeld vir ons jongmense. Sou graag wou hoor hoe Mistake Gariseb oor die saak voel.


As die Namibiese bokser Junias Jonas in Rio de Janeiro waar hy deelneem aan die Olimpiese Spele skuldig bevind word aan seksuele aanranding, gaan hy les opsê. Rio se wetgewing is nog uit die oude doos, baie streng en erg afdwingbaar. Solly


Adjunkminister Clinton Swartbooi, u praat sulke mooi goed, maar in u ministerie word Suide se mense hulpeloos sonder ’n stem gelaat. Wie van die Suide is daar om Suide se aansoeke te help motiveer in Nasionale Hervestigingskommissie? Dis maklik vir politikusse om te praat, maar julle weet nie hoe om veranderinge teweeg te bring en dit is julle eie ondergang.


Weer eens baie dankie aan Keetmanshoop-polisie vir Krönlein se stil strate oor die naweke. Sien julle patrolleer in die week ook. Hou so aan. God seën julle.


Kan iemand nie 'n klokkie lui laat ons leiers wakker skrik en die klei uit die damme stoot terwyl dit leeg is nie, en wanneer God ons seën, dan is ons voorbereid. Dis tog 'n beginsel.


Hou op kla oor buitelanders wat hier werk. Hulle wil werk en doen hulle werk nie soos ons eie mense wat te lui is om te werk nie. Kyk bietjie in die Suide, mense sukkel om ordentlike werkers te kry wat hulle werk sal doen en ook nie dronk by die werk is nie. Nou kry hulle nog droogtehulp en nou gaan lê hulle almal op die plase wat niks produseer nie. Wie se skuld is dit? Namibiërs, staan op! Maak self, hou op bedel en hou op die foute by ander te soek.


Wat gaan by RHB NaTIS aan dat ’n mens so druip. Jy vat verlof by die werk net om jou tyd te gaan mors?


Op soek na gebruikte " precast" stene om te koop asb. Kontak 081 383 4335, sal baie waardeer word.


Deon van Cymot Walvisbaai, jy's puik met jou kliënte. Baie, baie dankie. Jy sal geseën word.


Wat het geword van Jigsi-mur. Kry mens dit nog? Dit het my kwale gehelp, maar ek kry dit nêrens nie. Iemand wat kan help, bel my asb. by 081 228 0989.


Pla die paaie en straatligte julle nie? Kom ry, kyk die dooie pale staan Blok F, jy sal doodgegooi word met klip of verkrag word. Maak asb., plan dis vreeslik. Julle in onderdorp het mos voor julle huise straatligte so dit pla julle nie. Sit julle stoele lekker warm. Lady Ann


Het nie salarisadvies gekry nie. Was GIPF-verhoging terugwerkend en vanaf wanneer?


Usakos: Die inwoners begin alweer vullis gooi op die plekke wat jul skoongemaak het. Waar is die borde wat beloof is om op te sit, wat sê oortreders sal vervolg word asook ’n boete kry! Waar is die bord wat wys waar is Swakopmund? Dit is so verbleik en elke dag ry mense verkeerd - ook baie lorries - wat met ’n gesukkel moet omdraai of mense opklop om te hoor waar is die pad deur Usakos na Swakopmund? Het dit net beloftes gebly?


Ek wat gebore is en grootgeword het in Namibia, dit slaan my stom hoe onvriendelik, onbeskof en ongemanierd mense geraak het. Is dit geld wat " praat" of druk van die lewe wat dit veroorsaak? Ek is deesdae so bang om eens my kop by die voordeur te steek. Dit kos nie geld of " klas" om mens te wees nie. Ryk of arm, lelik of mooi, ek sing elke dag " binne" my hart!


Waar kan ek die CD Lê alles op die altaar van Apolis kry?

Kommentaar

Republikein 2024-05-11

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

Premier League: Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Mallorca 1 vs 0 Las Palmas | Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: Frosinone 0 vs 5 Inter Milan Katima Mulilo: 14° | 33° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 17° | 32° Windhoek: 15° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 14° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:22, Low Tide: 23:42, High tide: 17:53 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:20, Low Tide: 23:40, High tide: 17:51 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:19, Low Tide: 23:40, High tide: 17:50 Rehoboth: 17° | 29° Mariental: 20° | 32° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 19° | 31° Lüderitz: 12° | 26° Ariamsvlei: 14° | 29° Oranjemund: 11° | 19° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 14° | 29° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 28° Cape Town: 14° | 19° Durban: 18° | 19° Johannesburg: 17° | 25° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 19° | 29° Harare: 15° | 28° Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.56 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13527.01 Up +0.36% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 360.52/OZ UP +0.59% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.13% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.21/BBP DOWN -0.0171 | Platinum US$ 995.62/OZ UP +1.05% Sport results: Premier League: Fulham 0 vs 4 Manchester City LaLiga: Mallorca 1 vs 0 Las Palmas | Deportivo Alaves 2 vs 2 Girona SerieA: Frosinone 0 vs 5 Inter Milan Weather: Katima Mulilo: 14° | 33° Rundu: 13° | 32° Eenhana: 13° | 33° Oshakati: 15° | 32° Ruacana: 16° | 33° Tsumeb: 16° | 30° Otjiwarongo: 14° | 30° Omaruru: 17° | 32° Windhoek: 15° | 28° Gobabis: 16° | 29° Henties Bay: 14° | 19° Wind speed: 23km/h, Wind direction: S, Low tide: 11:22, High tide: 05:22, Low Tide: 23:42, High tide: 17:53 Swakopmund: 15° | 17° Wind speed: 26km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:20, Low Tide: 23:40, High tide: 17:51 Walvis Bay: 15° | 23° Wind speed: 32km/h, Wind direction: SW, Low tide: 11:20, High tide: 05:19, Low Tide: 23:40, High tide: 17:50 Rehoboth: 17° | 29° Mariental: 20° | 32° Keetmanshoop: 17° | 31° Aranos: 19° | 31° Lüderitz: 12° | 26° Ariamsvlei: 14° | 29° Oranjemund: 11° | 19° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 15° | 29° Lubumbashi: 14° | 29° Mbabane: 15° | 20° Maseru: 10° | 25° Antananarivo: 13° | 24° Lilongwe: 17° | 29° Maputo: 21° | 26° Windhoek: 15° | 28° Cape Town: 14° | 19° Durban: 18° | 19° Johannesburg: 17° | 25° Dar es Salaam: 23° | 30° Lusaka: 19° | 29° Harare: 15° | 28° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23 | EUR to NAD 19.82 | CNY to NAD 2.55 | USD to NAD 18.41 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.31 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.56 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.06 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.6 | USD to EGP 47.35 | USD to KES 130.98 | USD to NGN 1439.8 | USD to ZAR 18.44 | USD to ZMW 26.75 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 78464.25 Up +1.19% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1754.6 Up +1.22% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13527.01 Up +0.36% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 26003.16 Up +0.05% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 360.52/OZ UP +0.59% | Copper US$ 4.62/lb UP +1.13% | Zinc US$ 2 961.00/T DOWN -0.06% | Brent Crude Oil US$ 83.21/BBP DOWN -0.0171 | Platinum US$ 995.62/OZ UP +1.05%