Op julle merke, gereed, stem!
Vanaf vandag het elke Namibiër opnuut een selfoonstem om die Suide-finalis vir Namibia Media Holdings en vennote se Dorp van die Jaar-kompetisie vir 2017 te bepaal.
Die stemlyn sluit op 5 Augustus.
In die wedren is Aranos, Karasburg, Keetmanshoop, Lüderitz, Mariental, Oranjemund en Rehoboth.
Een gelukkige deelnemer kan N$1 000 wen.
Hoe om deel te neem:
SMS NA 51500
• Tik die sleutelwoord “TOWN”.
• Tik die naam van die dorp waarvoor jy stem.
• Stuur jou SMS na 51500.
• Elke SMS kos N$1.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie