Nuusbreker - Sven Ahrens pleeg selfmoord
Francoise Steynberg - ’n Namibiese skut en bekende wapenhandelaar mnr. Sven Ahrens (42) het volgens die polisie op Finkenstein selfmoord gepleeg.
Polisiewoordvoerder hoofinsp. Kauna Shikwambi het aan Republikein bevestig dat Ahrens se liggaam vandag omstreeks 05:00 etlike meters vanaf sy woning gevind is.
“Hy het na bewering met sy voertuig gery, uitgeklim en homself met ’n gelisensieerde pistool geskiet het. Hy het ’n selfmoordnota aan sy vrou gelaat,” het Shikwambi gesê.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie