Nuusbreker - Ongeluk tussen Arandis en Usakos
’n Bakkie en twee sedanvoertuie was vandag omstreeks 13:45 in ’n ongeluk tussen Arandis en Usakos betrokke waarin mense dood en ernstig beseer is. Vier ambulanse, brandweermanne en die polisie is op die toneel.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie