Nuusbreker - Behati word ma
Die Namibiese internasionale model Behati Prinsloo en haar Amerikaanse sangerman Adam Levine van die groep Maroon 5 het ouers geword.
Hul dogtertjie se naam is Dusty Rose Levine. Die paartjie is sedert 2014 getroud.
Hul dogtertjie se naam is Dusty Rose Levine. Die paartjie is sedert 2014 getroud.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie