Jou stem
Is die Namibiese konstruksiebedryf verantwoordelik vir sy eie ondergang? Die meeste deelnemers aan die afgelope week se aanlyn meningspeiling stem nie saam met die omstrede stelling deur mnr. James Sankwasa, die adjunkminister van werke en vervoer, nie. Besoek die webwerf om aan die week se peiling deel te neem.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie