Hoof van sake-ontwikkeling
Alexzander Shikemeni is tot FNB Namibia se bestuurder van sake-ontwikkeling bevorder. Hy is sedert 2015 as 'n sake-ontleder by dié instelling werksaam. Shikemeni beskik oor 'n kredietdiploma en 'n diploma in bankwese. Hy is tans besig met sy BA-graad in sake-administrasie en 'n BA-graad in ekonomie.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie