Glansbyeenkoms vir SWAiTEX
Die Namibiese Kamer van Handel en Nywerheid (NCCI) se tak op Swakopmund het Donderdagaand ’n deftige sake-ete vir die Swakopmund internasionale handelsekspo (SWAiTEX) gehou. Tydens dié byeenkoms is geld van die dorp se sakelui vir die ekspo ingesamel. Die ekspo word vanaf 13 tot 15 Oktober in die Dome op die kusdorp aangebied. Foto Jessica Botes
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie