Brexit-stem seëvier
Die Verenigde Koninkryk gaan die Europese Unie (EU) verlaat. 51,8% van die land se mense het in die referendum ten gunste van Brexit gestem.
Die uitslag het markte geskud en die pond het fie grootste interdag-tuimeling sedert die 1970's getoon.
Die uitslag het markte geskud en die pond het fie grootste interdag-tuimeling sedert die 1970's getoon.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie