Bokser maak glo Rio-skande
Namibië se vlagdraer by die 2016 Olimpiese Spele, die bokser Junias Jonas, is volgens internasionale mediaberigte vir poging tot verkragting in Rio de Janeiro in hegtenis geneem.
Hy het na bewering 'n skoonmaker in die Olimpiese dorpie seksueel probeer aanrand.
Hy het na bewering 'n skoonmaker in die Olimpiese dorpie seksueel probeer aanrand.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie