Bank Windhoek Holdings wil naam verander
Bank Windhoek Holdings (BWH) het op die Namibiese aandelebeurs (NSX) kennis gegee dat ‘n naamsverandering na Capricorn Investment Group Ltd oorweeg word.
Die maatskappy se huidige naam kan “beperkend en misleidend” wees, aangesien BWH ook oor ander beleggings as Bank Windhoek Ltd beskik, lui die verklaring.
Die naamsverandering is onderhewig aan goedkeuring deur die aandeelhouers.

Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie