|Khomanin eis grond terug
|Khomanin eis grond terug

|Khomanin eis grond terug

‘|Khomas ons ouers s’n’
Maria Eiseb
Maria Eiseb - ’n Groep van sowat vyfhonderd lede van die |Khomanin het ’n versoekskrif aan die ministerie van grondhervorming oorhandig. Die stap volg na ’n vergadering waartydens lede van die groep hul misnoeë te kenne gegee het met die feit dat hulle oor geen grond in die |Khomas beskik nie.
Die sekretaris van die groep beswaardes, mnr. Immanuel !Aoxamub, sê die lede wil graag boer en is bekommerd oor hul toekoms. Volgens die versoekskrif is die voorvaders van die |Khomanin in 1968 met die implementering van die Odendaalplan met geweld verwyder uit |Khomas, vandag bekend as Damaraland, en van hul menswaardigheid beroof.
“Ons voorvader, mnr. Alpheus Haraseb, is destyds van !Ao||aexas (Augeikas-reservaat), vandag bekend as Daan Viljoen, verwyder, sodat ’n wildreservaat hier gevestig kan word.”
Volgens die versoekskrif eis die groep van die regering dat die |Khomas sonder versuim aan hulle terug gegee moet word. Die |Khomanin moet voorts ook toegang tot die grafte van hul voorvaders in die Khomasstreek kry, terwyl hulle deel aan toekomstige grondbesprekings wil hê om hul saak te kan stel.
Die |Khomanin vra ook dat name, geskiedkundige plekke en riviere se name korrek gespel word. Volgens die groep het |Khomas nie ’n “betekenis” as dit nie korrek gespel word nie.
“Die korrekte spelling van die streek is |Khomas,” het !Aoxamub gesê.
Tydens die oorhandiging van die versoekskrif het die adjunkminister van grondhervorming, mnr. Bernadus Swartbooi, gesê hy verstaan die groep se besware.
“Die ministerie is daarvoor verantwoordelik om aan mense hul grond terug te gee wat hulle deur historiese onreg verloor het, na hul klagtes te luister en ook volgens die grondbeleid hervorming te verseker.”
Volgens hom is kantoorblokke in die |Khomas op die grond van die |Khomanin gebou. Een van die groep beswaardes, me. Claudia Tsaraes, het gesê sy woon al vir jare in Windhoek en het nie ’n stukkie grond van haar eie nie.
“As daar niks aan die saak gedoen word nie, gaan ons die grond vat.”
Die 72-jarige ouma Windeline­ Garises sê haar voorouers is in |Khomas begrawe en sy het nêrens om te gaan nie.
“Daar moet ’n plan gemaak word, ons sal baklei tot ons iets kry.” Die jeugdiges onder die groep was dit eens dat hul voorvaders se grond aan hulle (die jeug) terug gegee moet word sodat hulle hulself “kan ontwikkel en uit die armoede kom”.

Kommentaar

Republikein 2024-05-02

Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie

Meld asseblief aan om kommentaar te lewer

LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City Katima Mulilo: 12° | 33° Rundu: 12° | 31° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 15° | 32° Tsumeb: 15° | 31° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Wind speed: 40km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:26, High tide: 10:41, Low Tide: 16:45, High tide: 23:19 Swakopmund: 16° | 18° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:39, Low Tide: 16:43, High tide: 23:17 Walvis Bay: 17° | 25° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:38, Low Tide: 16:43, High tide: 23:16 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 18° | 31° Keetmanshoop: 20° | 32° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 16° | 29° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 14° | 25° Maseru: 10° | 26° Antananarivo: 15° | 25° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 18° | 28° Windhoek: 13° | 27° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 26° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 26° | 30° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 27° Currency: GBP to NAD 23.29 | EUR to NAD 19.95 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.66 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.15 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.93 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1389.52 | USD to ZAR 18.67 | USD to ZMW 26.87 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76076.19 Down -0.5% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1690.93 Down -0.96% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13319.36 Down -0.41% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 24448.73 Down -6.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 299.89/OZ UP +0.37% | Copper US$ 4.45/lb DOWN -0.0124 | Zinc US$ 2 876.80/T UP 0.08% | Brent Crude Oil US$ 84.64/BBP DOWN -0.0236 | Platinum US$ 948.58/OZ UP +1.48% Sport results: LaLiga: Barcelona 4 vs 2 Valencia SerieA: Genoa 3 vs 0 Cagliari European Championships Qualifying: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City English Championship: Coventry City 1 vs 2 Ipswich Town | Preston North End 0 vs 3 Leicester City Weather: Katima Mulilo: 12° | 33° Rundu: 12° | 31° Eenhana: 14° | 33° Oshakati: 16° | 32° Ruacana: 15° | 32° Tsumeb: 15° | 31° Otjiwarongo: 14° | 29° Omaruru: 15° | 32° Windhoek: 13° | 27° Gobabis: 15° | 28° Henties Bay: 16° | 21° Wind speed: 40km/h, Wind direction: E, Low tide: 04:26, High tide: 10:41, Low Tide: 16:45, High tide: 23:19 Swakopmund: 16° | 18° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:39, Low Tide: 16:43, High tide: 23:17 Walvis Bay: 17° | 25° Wind speed: 30km/h, Wind direction: S, Low tide: 04:24, High tide: 10:38, Low Tide: 16:43, High tide: 23:16 Rehoboth: 15° | 29° Mariental: 18° | 31° Keetmanshoop: 20° | 32° Aranos: 18° | 30° Lüderitz: 14° | 25° Ariamsvlei: 20° | 34° Oranjemund: 14° | 22° Luanda: 25° | 28° Gaborone: 16° | 29° Lubumbashi: 11° | 26° Mbabane: 14° | 25° Maseru: 10° | 26° Antananarivo: 15° | 25° Lilongwe: 14° | 28° Maputo: 18° | 28° Windhoek: 13° | 27° Cape Town: 16° | 24° Durban: 18° | 26° Johannesburg: 17° | 26° Dar es Salaam: 26° | 30° Lusaka: 15° | 27° Harare: 13° | 27° Economic Indicators: Currency: GBP to NAD 23.29 | EUR to NAD 19.95 | CNY to NAD 2.59 | USD to NAD 18.66 | DZD to NAD 0.14 | AOA to NAD 0.02 | BWP to NAD 1.32 | EGP to NAD 0.38 | KES to NAD 0.14 | NGN to NAD 0.01 | ZMW to NAD 0.68 | ZWL to NAD 0.04 | BRL to NAD 3.58 | RUB to NAD 0.2 | INR to NAD 0.22 | USD to DZD 134.15 | USD to AOA 834.06 | USD to BWP 13.64 | USD to EGP 47.93 | USD to KES 134.48 | USD to NGN 1389.52 | USD to ZAR 18.67 | USD to ZMW 26.87 | USD to ZWL 321 | Stock Exchange: JSE All Share Index 76076.19 Down -0.5% | Namibian Stock Exchange (NSX) Overall Index 1690.93 Down -0.96% | Casablanca Stock Exchange (CSE) MASI 13319.36 Down -0.41% | Egyptian Exchange (EGX) 30 Index 24448.73 Down -6.01% | Botswana Stock Exchange (BSE) DCI 9146.09 Same 0 | NSX: MTC 7.75 SAME | Anirep 8.99 SAME | Capricorn Investment group 17.34 SAME | FirstRand Namibia Ltd 49 DOWN 0.50% | Letshego Holdings (Namibia) Ltd 4.1 UP 2.50% | Namibia Asset Management Ltd 0.7 SAME | Namibia Breweries Ltd 31.49 UP 0.03% | Nictus Holdings - Nam 2.22 SAME | Oryx Properties Ltd 12.1 UP 1.70% | Paratus Namibia Holdings 11.99 SAME | SBN Holdings 8.45 SAME | Trustco Group Holdings Ltd 0.48 SAME | B2Gold Corporation 47.34 DOWN 1.50% | Local Index closed 677.62 UP 0.12% | Overall Index closed 1534.6 DOWN 0.05% | Osino Resources Corp 19.47 DOWN 2.41% | Commodities: Gold US$ 2 299.89/OZ UP +0.37% | Copper US$ 4.45/lb DOWN -0.0124 | Zinc US$ 2 876.80/T UP 0.08% | Brent Crude Oil US$ 84.64/BBP DOWN -0.0236 | Platinum US$ 948.58/OZ UP +1.48%