Reusedwelmvonds in Kalkrand van byna N$2 miljoen
'n Man is Dinsdag in Kalkrand vasgetrek, nadat hy met dagga ter waarde van meer as N$1,5 miljoen betrap is. Die dagga weeg sowat 32 kg. In nog 'n geval is 'n 37-jarige man op dieselfde dorp met 4 058 mandrax-tablette met 'n waarde van N$486 960 vasgetrek.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie