PAS IN: Oshikoto-veeboere gewaarsku teen veediefstal
Die polisie in die Oshikoto-streek het gewaarsku dat as gevolg van eskalerende veediefstal, vee-eienaars te alle tye waaksaam moet wees en hulle diere daagliks moet tel. Die polisie het verder aanbeveel dat boere die nodige dokumente verkry wanneer hulle diere vervoer.
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie