PAS IN: Capricorn maak wins van N$1.47 miljard
Die plaaslik genoteerde Capricorn Group se wins ná belasting het met 28,7% tot N$1,47 miljard toegeneem vir die boekjaar geëindig 30 Junie 2023. Die styging is weens verbeterde netto rentemarges, verminderde kredietverliese, sterk groei in nie-rente-inkomste en doeltreffende bedrywighede, het die groep gesê.
#MarketWatch Online #NMHNews
#MarketWatch Online #NMHNews
Kommentaar
Republikein
Geen kommentaar is op hierdie artikel gelaat nie